Message from @rob
Discord ID: 471454476805472257
die mense is so liberal
yes 100% vir jou
@theeChristopher wie's liberaal?
ja ek wou gaan luister
die mense hier
ja nee die land gaan erg sink en nog meer downunder wees
Yes ek ook
wel ek het $100 betaal om 'n vierkleur hier in te kry
so ons kan lekker braai en hom waai
Ja
Jimmel @Shiver jys besig! Wat maak jy?
Ek is 'n product manager
My kinders slaap
was 'n prgrammer maar nou bevorder
Alright, but that sounds like a you problem 😄
Ja, ek is 'n mamma...
Kon nog nie
Ons het net 'n bargain books
want jy moet dink om te lees
Ek is bored
5 uur
kyk in die video channel
het julle daai al gekyk?
@theeChristopher soos wat
dit sal vir jou sê hoekom hulle nie wil lees nie
nee nie nou nie een of ander keer
Sit die speed op x2
hoe baie dames is op die selle bladsy?
soos hoekom was sy stil was daar nie ander dames nie?
of is dit net ons mans wat die bus bestuur?
Sys slim, mens leer meer as mens luister
Hiers ek!
Ek is so dankbaar om 'n platform te hê waar ek politiek kan praat! Niemand wil met my daaroor praat nie, dis te depressing vir almal. En ek wil net meer en meer leer. So flippen dankie. Die flippen boomers!😁
Ha ha ha
Maar dit is hoekom ek vra
Hahaha
jis
asb daai ou pla my
Die groot christen
ja hy trol my konstant