Message from @Newscat ZA
Discord ID: 472478017533247509
I think they already do lol
even more then
👍
Sounds like they guys are toying with each other tonight
yeah kinda figured that lol
lol
@Gonzo Ek het nooit gepraat van enige khoi koning nie.
@Gonzo Die DA gaan ook nooit die regering oorvat nie, al manier wat hulle dit gaan doen is as hulle beleid dieselfde is as die ANC beleid, dan wat is die doel. Hoekom stem jy dan nie sommer eensklaps vir die ANC nie?
Daar is n Cape Exit thing ook
apart van khoi koning
@Gonzo Die khoi koning het nie sucession invent nie. Ek se nie die khoi moet suceed nie, ek se die mense van die kaap suceed.
Duidelik!
Klipkop hoe sal mens die seccesion doen?
@Arm Have you seen Faith Goldy is running for mayor?
deur n politieke party?
Jy sal NOOIT deur die stembus onafhanklikheid verkry nie. Jy kan dit op jou maag skryf.
Soos wat die regering in die drein af gaan, so gaan die mense self hulle eie kunisipaliteite aan die gang hou, sodra ons al klaar self na ons eie munisipaliteite kyk, dan gaan ons VN en se vit hulle ons kyk al klaar na ons self, ons skei van ZA en hierdie is ons grense.
Die probleem is dat dit nie gaan gebeur voor die land basies heel in sy moer in is nie. Persoonlik wil ek dit vermy, maar dit lyk my dit is waarnatoe ons neig.
Ditsem! @Klipkop (Clip-Cop), you just advanced to level 8!
Dankie @Mee6
lol so jy wil wag dat als uitmekaarval?
Ditsem! @Newscat ZA, you just advanced to level 4!
Ons het nir n keuse nie @Newscat ZA . Maar ons kan solank voorbereiding tref.
Wat ons vir nou kan doen is om vir partye te stem wat minderheidsregte verdedig, en dit is deffenetief nie die DA nie.
vertel vir ons jou manifesto
😄
yay storietyd! hehe joke net
I think I'm spacking out. I can't understand anything being written in this chat!! 😵
Ditsem! @Malcolm the Seceder, you just advanced to level 11!
Shoot Gonzo (text liit is 2000 character) 😃
(geen sarkasme nie - ek wil regtig hooe!)
@Gonzo Jou plan is om so veel as moontlik mense te laat DA stem, hoe is jy nie DA nie?
lol sorry malcolm
hy tik!
Sorry Malcom. Ill switch to English.
@Sheamus lol just trolling 😎
Lol I'm British 😎
@Gonzo. That is why I pay my Solodariteit, Agriforum, Helpende Hand member fees, becuase they do more than all th esmaller parties
...but it will not be enough (they trying)
Shit..... jy tik nou baie !
lol