Message from @Gonzo
Discord ID: 474314053204836352
Ek wonder hoe baie mens nou gun lisensies soek
✋🏾
SAPS gan seke amal uitgooi
😛
lol
mense se vrouens luister in ou
:D
airsoft sniper met 100m range
dis ek daai
Oefen jy so bietjie
maar jy voel niks met dit lol
nee tjom
Is ja, ek het airsoft guns ook, maar verkies die airguns, 4.5mm en selfs dit voel nie soos veel nie
😆
die idee is nie om die ou seer te maak nie
maar jy voel hom
voel soos 'n by wat jou steek
nie soos n paintball teen 400fps nie lol
my m4 het 500fps geskiet
daai 200fps is cheap
geen wonder jy se dit is nie nice nie 😉
ja but 6mm soft BB's, you have to rely on sound rather than feeling
Oh lol
Net gevra
hy julle
tommy is free!????
SA
CPT
@theeChristopher wys jou AS rifle?