Message from @Sheamus
Discord ID: 474313900435701760
No @theeChristopher paintball we have milsim scenarios too
gona hear crickets
waar jy letterlik moet survive die heleaand en achievements kry
Ek wonder hoe baie mens nou gun lisensies soek
✋🏾
SAPS gan seke amal uitgooi
😛
lol
mense se vrouens luister in ou
:D
airsoft sniper met 100m range
dis ek daai
Oefen jy so bietjie
maar jy voel niks met dit lol
nee tjom
😆
die idee is nie om die ou seer te maak nie
maar jy voel hom
Nee wat kry die regte ding manne
voel soos 'n by wat jou steek
nie soos n paintball teen 400fps nie lol
my m4 het 500fps geskiet
daai 200fps is cheap
geen wonder jy se dit is nie nice nie 😉
ja but 6mm soft BB's, you have to rely on sound rather than feeling
Oh lol
Net gevra
hy julle