Message from @MR VLAK
Discord ID: 477880314958446612
Wys my en hou op tjol praat. En ek soek jnie net 'n screenshot nie.
Ek wil sienn dis 'n 3D model in AutoCAD
👍🏼
Terwyl ek wag vir my download wou ek vra. Hoekom dink jy dit gaan n ander resultaat he?
@MR VLAK O ja jy gaan hom ook fake.
EK sal vir jou die model gee na die tyd
Doen dit grootseun.
Met plesier Oom
Gaaf.
En dan angle jy die kamera van bo af so sodat jy van die oppervlakte van die aarde in die shot in kan kry.
Skelm.
baie selective
Ek soek level views in jou nuwe video
REPLICATE THE SHOT
DIS AL
no problem
stuur my daai video asseblief
ek weet hy is hier bo iewers maar moerse storie om te gaan soek
net sodat jy nie dink ek vergeet van jou nie. ek download nuwe version. my ander copy het uit gebom met die nuwe windows 10 update
@MR VLAK Jy is 'n proven snot-skieter en jy het geen credibility nie.
Net soos jy wil dink
@MR VLAK In so min as moonlik woorde, hoekom glo jy die aarde is 'n spinning bal?
@MR VLAK Ons kyk heeltyd na FE proofs, kom ons check bietjie watse globe proofs het jy?
@MR VLAK Wat wil jy graag submit as bewys van rotasie?
@MR VLAK En bewys van kurwe.
Ons het al die paaitjie gestap dink ek
Ja en jy het dit toe ook gedodge
Jy het gesê jy dink beweeg omdat die son oor die aarde beweeg nou onthou ek
Okay sumbit maar jou proofs
lol
here we go again
Nou chip die ander sock-puppet in om die ander een se gat te red sien julle?
glad nie, dit is 'n public, chat, mag mos engage soos ek wil
Natuuuuurlik Real person from the internet
lol ek kan mos net real wees