Message from @Deejay from Earth
Discord ID: 477876422782877716
Maak nie saak wat ek sê of post nie, hulle gaan net aan op hulle eie.
Hulle moet lieg want anders word hulle expose
Jy kan nie met 100% se dat daai camera op 90deg van die aarde is nie, ne?
@MR VLAK Doen net die CAD model soos ek jou gevra het en hou op speel vir tyd
SketchUp, formerly Google Sketchup, is a 3D modeling computer program for a wide range of drawing applications such as architectural, interior design, landscape architecture, civil and mechanical engineering, film and video game design.
Nee AutoCAD, jy het ons gister verstel hoe awesome is jy.
Met autocad
AutoCAD designed the world. Die nommers lieg nie, net jy.
Ok asof dit n verskil gaan maak in wat jy sien. Dit gaan my n ruk vat though
Maar vir jou sal ek dit doen no worries
@MR VLAK Whatever
Ek sal weer bid vir jou
Wys my en hou op tjol praat. En ek soek jnie net 'n screenshot nie.
Ek wil sienn dis 'n 3D model in AutoCAD
👍🏼
Terwyl ek wag vir my download wou ek vra. Hoekom dink jy dit gaan n ander resultaat he?
@MR VLAK O ja jy gaan hom ook fake.
EK sal vir jou die model gee na die tyd
Doen dit grootseun.
Met plesier Oom
En dan angle jy die kamera van bo af so sodat jy van die oppervlakte van die aarde in die shot in kan kry.
Skelm.
baie selective
Ek soek level views in jou nuwe video
REPLICATE THE SHOT
DIS AL
no problem
stuur my daai video asseblief
ek weet hy is hier bo iewers maar moerse storie om te gaan soek
Thanks
net sodat jy nie dink ek vergeet van jou nie. ek download nuwe version. my ander copy het uit gebom met die nuwe windows 10 update
@MR VLAK Jy is 'n proven snot-skieter en jy het geen credibility nie.
Net soos jy wil dink
@MR VLAK In so min as moonlik woorde, hoekom glo jy die aarde is 'n spinning bal?
@MR VLAK Ons kyk heeltyd na FE proofs, kom ons check bietjie watse globe proofs het jy?
@MR VLAK Wat wil jy graag submit as bewys van rotasie?
@MR VLAK En bewys van kurwe.
Ons het al die paaitjie gestap dink ek