Message from @Penkop
Discord ID: 480443103497551872
'n Gedeelte wat alles mooi in perspektief sit is dat die afgedankte werker geringe beserings opgedoen het toe 'n baksteen op hom geval het nadat Frik Muller met sy trekker in die huis wat Frik gebou het op Frik se plaas vasgery het nadat die afgedankte werker nie die huis wou ontruim nie.
*Die afgedankte werker sit op die boer se plaas en die boer sit in die tronk*
Suid-Afrika op sy beste
Nou wat nou DA? Renaldo wat gaan hier aan my bra?
https://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/da-verloor-bestuur-van-die-wes-kaapse-munisipaliteit/
In hierdie spitsvondige episode gesels Podlitiek se twee gereelde aanbieders, Paul Maritz en Daniël Eloff en die gasaanbieder, Daniel du Plessis, oor Trevor Noah se Twitter-oproer, die nuutste gebeure oor Eskom en China se betrokkenheid by die sukkelende staatsorgaan en laastens oor die idee van ’n onafhanklike Kaap-buurland.
Klag gelê teen ‘wit man’ op Malema-skietvideo https://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/wit-man-op-malema-skietvideo-ook-aangekla/
Die ys vloer is amper gesmelt... Al die goed gaan nou meer en meer gebeur om die algemene mens bang te maak en moet vlug uit die land. Maar die ys is amper gesmelt...
@KoninginTanja: Ha, daai man gaan spyt wees, om met die vyand te speel werk nooit nie
Ek hoop as hy deur die ys val land hy op sy donnerse kop.
Lys uitgelek van moontlike plase wat eerste onteien gaan word
SA grondkwessie maak opslae in Australië https://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/sa-grondkwessie-maak-opslae-in-australie/
Hierdie gebeur gereeld... Ek wonder of hulle enige bewyse het van hoe die kandidaat ontsnap het asook enige van die voriges wat al gebeur het? Anders glo ek nie dit was nie, dit is georganiseer deur hoer range...? Dalk n conspiracy wat ek hier uit krap maar definitief die moeite werd om navorsing oor sulke gevalle te doen.
"ontsnap"
wa de fok is Marken
Ek sien die knaap is gevang.
Daar sien ek nou. Hoe lank tot hy weer in die wind is?
MiWay-baas sê jammer oor omstrede twiet https://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/miway-baas-se-jammer-oor-omstrede-twiet/
sy moer
jy het nie gese is ons is sleg nie, maar met jou slinkse manier van linkse-afbreek taal het jy "ge-virtue singal" dat jy beter is as ons. die wiel draai stadig, maar hy draai.