Message from Arcade_Hustle in Willem Petzer Live Chat #afrikaans


2018-07-16 14:27:31 UTC  

Ditsem! @Arcade_Hustle, you just advanced to level 2!

2018-07-16 14:27:37 UTC  

@Willem Petzer gaat niet lukken, de gewone Belg en Nederlander willen niet 1 land 😅

2018-07-16 14:28:26 UTC  

Daar is net nie so baie linkse mense in SA nie.

2018-07-16 14:28:38 UTC  

vir iets soos Huffpost om a groot genoeg circlejerk te vorm nie.

2018-07-16 14:29:10 UTC  

OMO gaan jou nie sponsor met jou social studies nie.

2018-07-16 14:29:46 UTC  

Wat hartseer is, ons almal word ver regs gedwing deesdae.

2018-07-16 14:29:53 UTC  

^^

2018-07-16 14:30:12 UTC  

@Rottenbadger Boere-Volkstaat = Nieuwe Dietsland, eendag

2018-07-16 14:30:29 UTC  

ja

2018-07-16 14:31:46 UTC  

@Willem Petzer Dink jy dit sal ooit moontlik wees vir die Afrikaners/Boere om n volkstaat the kan vorm binne SA?

2018-07-16 14:31:46 UTC  

Ditsem! @Kaiser MJ, you just advanced to level 1!

2018-07-16 14:31:50 UTC  

Soos dinge nou klink, gaan nuwe Dietsland in Stavropol wees, ou.

2018-07-16 14:32:23 UTC  

Minimum investeering is $100 US

2018-07-16 14:32:55 UTC  

Met my stief pa hulle gepraat, hulle het bees plase in Virginia Vrystaat en Leeudoringstad

2018-07-16 14:33:02 UTC  

Maar net gelag oor die storie..

2018-07-16 14:33:53 UTC  

Daar gaan baie ouens vas gebind wees aan bank skuld, ek wonder hoeveel sal eintlik gaan.

2018-07-16 14:34:45 UTC  

En ons kerke is Neder-Duitse kerke moes, in Stavropol is dit Orthodox, gaan die twee ooit kan saam werk langs mekaar?

2018-07-16 14:35:35 UTC  

Dit sal ook net graan boere wees wat gaan

2018-07-16 14:35:49 UTC  

wtf gaan jy maak met beeste..

2018-07-16 14:35:54 UTC  
2018-07-16 14:36:38 UTC  

@Willem Petzer Jy moet baie versigtig wees vir honeypots, ou

2018-07-16 14:36:52 UTC  

Daar is altyd hoop

2018-07-16 14:37:51 UTC  

Ik kende alleen nog maar Orania

2018-07-16 14:38:08 UTC  

@Rottenbadger Orania is so klein, soos 1500 mense of iets 😦

2018-07-16 14:38:09 UTC  

Hier krijgen wij nul nieuws van de situatie in Zuid-Afrika

2018-07-16 14:39:27 UTC  

@Rottenbadger Ek ken n meisie wat n stukkie grond gekoop het in Orania, om "Pecan Trees" te plant, ken nie die AFrikaanse woord nie

2018-07-16 14:40:04 UTC  

Die bome vat lank om te kan oes, maar baie goeie geld per kg, goeie investment, indien die regering nie dit expropriate nie...

2018-07-16 14:42:28 UTC  

Ik wil het ooit bezoeken

2018-07-16 14:42:45 UTC  

Orania

2018-07-16 14:42:47 UTC  

@Rottenbadger Ja! Dit lyk mooi daar.

2018-07-16 14:43:01 UTC  

@Rottenbadger Blykbaar het eendag n Duitster van Duitsland net daar aangekom, in Orania.

2018-07-16 14:43:17 UTC  

Hy kon nie Engels of Afrikaans gepraat het nie, net ingetrek lol

2018-07-16 14:43:44 UTC  

Duits lijkt op Vlaams dus lukt misschien nog 😋

2018-07-16 14:44:15 UTC  

lol

2018-07-16 14:44:48 UTC  

Die ANC en Malema was ook al in Orania, lol, hulle het gaan rondkyk. Baie weird.

2018-07-16 14:44:54 UTC  

Hier komen zoveel mensen wonen die geen Nederlands spreken, beetje Engels en dan krijgen zij een tolk 🙄

2018-07-16 14:44:54 UTC  

Ditsem! @Rottenbadger, you just advanced to level 2!

2018-07-16 14:45:13 UTC  

@Rottenbadger My nuggie bly in Amsterdam!

2018-07-16 14:45:41 UTC  

Ek wou graag met haar gesels, sy sou kom kuier het in Desember, maar nou gaan sy Israel toe vir vakansie.

2018-07-16 14:45:41 UTC  

Ditsem! @Arcade_Hustle, you just advanced to level 3!

2018-07-16 14:47:16 UTC  

@Rottenbadger Dis weird, mense assimileer nie regtig nie, ek kan hoor dit maak baie locals kwaad.