Message from @Rendier
Discord ID: 472518132469202944
@Gonzo sucession/onafganklilheid.
Hoe meer konteks wil jy hê? Di is wat dit is, as die land verder in die drein af gaan gaan ons na onself moet begin kyk.
@Klipkop (Clip-Cop) - hoekom pool 'n klomp, soos 'n honderd witmense nie al hulle bates nie, koop land in die karoo or negotiate met n boer daar en trek soontoe en skep nuwe towns nie
@Newscat ZA Wat is Orania dan?
fokus of defense
en bou boerland uit van binne af
ye Orania is great
nog!
en dit hoef nie so fancy te wees nie
selfs as on mense in die shacks en die kinders begin evacuate na sulke gebiede, as ons sulke gebiede kan begin bou
probleem is mense is so lief vir hulle TVs en lixuries
luxuries
@@Newscat ZA Dit kan ook gebeur en sal heel waarskynlik ook gebeur soos die land in die drein af gaan. Maar in altwee scenarios moet dinge eers slegter word voor dit 'n realiteit sal word.
ye dis waar - maar ek dink ons moet dit begin doen
ek sal enige oomblik oppak en dit begin doen
as ek honderd mense kry wat sal help werk om dit te bou
@Gonzo jy is nou orig. Gaan lees weer wst ek gesê het, hou op dwars wees.
@Newscat ZA juis, as jy dit nou al wil doen, trek Orania toe.
@Rendier Suidlanders is n klomp mal naaiers.
Kry nie kans nie. Hou nie van inchip nie. Te veelnouens praat. Praat oor mekaar. @Rendier
As ons 50 Orananias gehad het kon ons bietjie leverage gehad het
ah ok
een Orania is useless
en net 'n nota = ek push nie noue actually net ethnostate nie
mense wat nie useless is nie en wat kan bou
makie saak watse kleur
@Gonzo Soos ek gesê het, oms gaan in n hoek in geforseer word om self na ons munisipaliteite te kyk, as ons klaar self na dit kyk, dan gaan ons VN toe en sê ons is klaar onafhanklik.
@Gonzo Dit is hoe meeste van al die ander lande wat onafhanklikheid verkry het dit gedoen het.
@Gonzo As ons klaar by die VN was kan ons ophou belasting aan nasionale regering betaal en ons grense verdedig.
miskien is die hoekom ons verdeeld is. een groep praat kak van die ander.
@Rendier Hou vir BLF ook dop....
BLF sal van EFF se votes vat
@Rendier jy kan maar in voice reply né. Ek kan jou hoor 😂
lol]
@Arcade_Hustle Divide and conquer...
Mazotti
Ditsem! @Klipkop (Clip-Cop), you just advanced to level 9!
@Arcade_Hustle @Rendier Grond nou, myne en banke volgende....
ye