Message from @theeChristopher
Discord ID: 479031250200559617
wanneer ek geld het
Ek spaar vir kleinhoewe. Wil ook boer
nee diemense is toe
@theeChristopher my broer was daar en se die Libtards haat die Afrikaaners daar
En dit is almal daar
ja niemand hou van ons nie
net sekere
Hoe lank is jy al da
Ja hy is terug na 6 maande. Kon dit nie vat om sy kinders in die skool daar te he nie
@Willem Petzer ek wou eers orania heen trek toe se almal ek is mal in die kop
toe was een hektaar nog R250000
$250k
langs die rivier
Wane kom j terug
ek werk op 'n 5 jaar plan
Orania maak hul eie crypto want hulle kan als self hardloop
As die oorlog uibreuk dan moet j kom
ja beslis, voordat cyril sy kak begin was my plan 5 jaar
Wes kaap
mooi plek vir vakansie, ons hou elkejaar vakansie in Jongensfontein.
Kaap is enigste provinsie wat nog funksioneer. Die ander gan nie meer lank hou nie.
ja jy praat die waarheid. ons se altyd sodra jy oor die oranje ry dan is dit 'n ander land.
die paaie is mooi, dorpe is relatief skoon ja
Ek se altyd as ek terug ini kaap kom. Dit is eerste wereld teenoor die ander plekke
Ja potholes word sele dag reg gemaak
dit is ook dat hulle nie met skaduwees so baie sukkel nie
so dit help baie
@Willem Petzer jy kan nie Orania heen trek nie
dit is die verkeerde kant van die oranje.
hoe voel julle oor die?
Oor om in 'n woestyn te gaan bly? Nie baie opgewonde nie
ek sal dit nie 'n woestyn noem nie maar ja definitief droeër as die transvaal en natal.
Seker maar my siening aangesien ek nog nooit daar was nie. 🤔
google kaarte help baie maar die kan ook baie 'n mens mislei
@theeChristopher ja ek dink dalk ons moet dit bietjie onder toe verleng