Message from @Newscat ZA

Discord ID: 480844963102588948


2018-08-19 20:55:13 UTC  

@Guss hi !

2018-08-19 20:55:59 UTC  

Radio stasie by Renaldo te besig. Klink beter hier.

2018-08-19 20:56:20 UTC  

@Conscious Caracal ja jys reg - ek mis die dae toe mans mans was ๐Ÿ˜„

2018-08-19 20:56:46 UTC  

@Guss yeah, selle

2018-08-19 20:58:27 UTC  

Ja manne, as jy die perde water gee, moet jy by die krip staan.

2018-08-19 21:00:03 UTC  

@Newscat ZA wat van mans lol

2018-08-19 21:00:26 UTC  

@Gonzo ek mis testosteroon ๐Ÿ˜ƒ

2018-08-19 21:00:35 UTC  

(btw eks n girl)

2018-08-19 21:00:55 UTC  

Ek meen ek mis die dae toe mans mans was

2018-08-19 21:01:56 UTC  

80's babies is nog legit mans๐Ÿ˜‰

2018-08-19 21:01:57 UTC  

Ditsem! @Gonzo, you just advanced to level 15!

2018-08-19 21:02:25 UTC  

@Gonzo hehe

2018-08-19 21:02:50 UTC  

@Gonzo esh tho nie almal nie hoor

2018-08-19 21:02:51 UTC  

@Newscat ZA Deur oopmaak, eerste laat deurstap, en die ander ou voeter wat skeeftrap

2018-08-19 21:03:41 UTC  

@Newscat ZA Majority. Gen z het iets fout gegan

2018-08-19 21:04:39 UTC  

@Guss ek worry nie regtig oor deur oopmaak goed nie - maar mans wat trots is en nie terugstaan nie

2018-08-19 21:05:21 UTC  

en difnitief moet fisies aktief wees

2018-08-19 21:05:29 UTC  

dis deel van man wees

2018-08-19 21:05:36 UTC  

@Newscat ZA Ek stem saam met jou.

2018-08-19 21:06:00 UTC  

As jy fiks en gesond is, voel jy kalm en in beheer

2018-08-19 21:06:12 UTC  

Laat die testosteroon vloei

2018-08-19 21:06:21 UTC  

hehehe maar dis net my opinie lol

2018-08-19 21:06:44 UTC  

@Newscat ZA Dit is nou equality era mos,julle gan saam ons op die front lines veg in ww3

2018-08-19 21:06:49 UTC  

dan volg leierskap uit dit

2018-08-19 21:07:10 UTC  

Growwe hande (M) en sagte kurwes (F). Werk vir my.

2018-08-19 21:07:17 UTC  

@Gonzo hey ekt nooit gestem vir equality nie lol

2018-08-19 21:07:44 UTC  

maar ek sal veg as ek moet ja ๐Ÿ˜‰

2018-08-19 21:08:22 UTC  

Maar onthou..... Dis net soveel lekkerder vir 'n man om 'n vrou te beskerm as sy beskerming wil he.
Vrouens het ook n deel van die manlike uitkoms

2018-08-19 21:08:39 UTC  

ek dink as mens equality het gebasseer op merit is dit fair - die wat goed is in iets, laat hulle dit doen

2018-08-19 21:09:20 UTC  

Dit is wat die wereld mos nou soek,al dai feminists wat equality soek en masculinity probeer uitwis. So hulle moet saam oorlog veg๐Ÿ˜‚

2018-08-19 21:10:01 UTC  

Hehe yeah @Gonzo daai feminazi nonsens is net politieke bullshit ๐Ÿ˜ƒ

2018-08-19 21:10:02 UTC  

Gelukkig is daar nog van die skoner geslag wat nie 100% daarmee saamstem nie (maar hul is maar dun gesaai)

2018-08-19 21:11:11 UTC  

Die hele feminatzi nonses het baie skade gedoen on society

2018-08-19 21:11:53 UTC  

Dis soos nou, daar is 9% vroue vlieniers, nou will hulle he meer vrouens moet vlieg - dis absoluut belaglik

2018-08-19 21:12:00 UTC  

ek dink 9% is klaar hoog

2018-08-19 21:14:33 UTC  

@Guss ek hoop dat van die kinders wat nou grootword weer ouer waardes kan leer, bv let boys be boys and girls be girls

2018-08-19 21:16:02 UTC  

@Newscat ZA hulle maak nou gender neutral kinders groot๐Ÿ˜‚ die kind kan besluit wat hulle wil wees.

2018-08-19 21:17:01 UTC  

my hel ja ek sien al die nonsens wat aangaan in die wereld ๐Ÿ˜ฎ wat my hoop gee is dat daar 'n bietjie van 'n konservatiewe oplewing is

2018-08-19 21:17:01 UTC  

Ditsem! @Newscat ZA, you just advanced to level 7!

2018-08-19 21:17:14 UTC  

Dis so scary