Message from @MR VLAK
Discord ID: 476465048362156034
Hy is goed om sources te gee lol
Okay okay so @Deejay from Earth jy se dat die aarde nie rotate nie want n vleigtuig kan nie in n mach 1.3 head wind op stuig nie. Se my gou.. daai vleig in jou kar wat teen 120kmph ry, kan die vlieg op stuig (ja die vensters is toe)
Nee ek het dit nie gesê nie. Strawman. Ek sê die aarde draai nie want dis wat ek moet my eie sintuie kan bewys. Ek voel of experience geensins enige beweging nie en dit is genoeg bewys.
@Deejay from Earth okay jammer as ek miss verstaan het. Maar die voorbeeld van die vlieg bly. Voel die vlieg met sy sintuie dat hy 120kmph beweeg in n toe kar? Nou dink die vlieg was daar van n maggot op n vrot mango in die rear en hy het nog nooit iets anders beleef nie (soos jy op die aarde) hoe sal hy dit experiance?
Ek het company chat nou nou
dit is reg. gesels later
@MR VLAK Sorry ek is terug.
Great!
@MR VLAK So ek glo die aarde staan stil want ek kan nie die beweging voel nie. Hoekom glo jy die aarde draai?
Wel sien ek het gehoop jy beantwoord my scenario eers. Dit sou dit makliker gemaak het om na dit jou te verduidelik wat ek glo, daarin le die beginsel van wat ek glo. Maar jy moet dalk nie aanneem wat ek glo nie 😜
Die ding is, ons kan teorie vir mekaar gooi die hele aand lank, maar ultimately gaan die debat oor drie dinge. Die spin van die aarde, die kurwe van die aarde, en Gravitasie. Ultimately moet jy al drie daai bewys, en ek moet bewys hy is plat, staan stil, en ek moet density bewys.
@MR VLAK Voor ons begin, mag ek solank 'n vraag vra?
ja go for it? ek kom nou terug
@MR VLAK Cool thanks. Wil net hoor hoe, waar en wanneer die spoed van die rotasie van die aarde om sy eie as vir die eerste keer gemeet is, en ook watse toerusting hulle gebruik het?
@Deejay from Earth Well hoe meet jy dit as jy niks het om teen te meet nie. Soos die kar met die vlieg... die vlieg kan nie meet hoe vinnig hy gaan in die kar as hy nie uit kyk nie en n refrence kry buite die kar nie. Maar as die vlieg net sy spoed meet teen die binnekant van die kar dan staan hy stil.
Ek verstaan nie hoe bewys karre en vliëe enige iets nie dude.
Ons moet wetenskap doen.
Kan ek jou 'n voorbeeld gee?
Ek dog ons gesels oor ons sintuie?
Ja as ek in 'n kar is weet ek dat ek beweeg.
Okay great. jy is in n kar en jy weet jy beweeg want jy kan uit kyk en voel die kar beweeg. As jy in die kar gebore is en teen n konstante spoed beweeg en jy kan nie uit kyk nie. Sal jy glo jy staan still of beweeg? Jy kan aanvaar dat daar n moontlikheid is dat jy wel beweeg al is daar niks fiesiese tekens dat jy wel doen nie?
Ek se nie jy beweeg nie, maar daar is n moontlikheid ne?
Om die teenoorgestelde te "aanvaar" van wat ek met my sintuie kan voel of sien is onnatuurlik in my opinie. En die probleem is julle kan nie die spin van die aarde kry EN die feit dat daar GEEN meetbare effekte van hierdie rotasie is of ooit nog deur enige iemand gesien, gevoel of gemeet is nie. Daar is geen manier nie in my opinie, asook "an object in motion" ens is meetbaar en bewysbaar. En die ander ding is daar is ekpserimente wat mens kan doen. Gyroscopes en Rigidity in space en so aan. En sorry maar jy het nie nie my vraag ge-antwoord oor hoekom glo jy die aarde draai nie.
Kom ons stel dit so, as jy die konsep wat ek jou gegee het kan verstaan sal jy verstaan dat niemand die rotasie sal voel nie. Die ding van n object in motion is nie van toepassing in die scenario van hoe jy die rotasie voel nie.
My plan was nooit om in wetenskap in te gaan nie. Ek wou net he jy moet n konsep verstaan en hoe dit van toepassing kan wees aangesien jy sintuie gesels het. As jy nie n moontlikheid kan visualise en question van albie kante af nie sal mens nooit met jou debate oor die onderwerp nie.
As die gegewe spoed .00000000000132542 kilometer per uur was kon ek dit dalk oorweeg het dude. Maar Mach 1.3?!? Nope. Not a chance.
as jy teen mach 1.3 in n kar ry teen n konstante spoed in n vacuum sal jy fine wees en dit nie regtig voel nie,ne? Maar wat sal gebeur as jy van daai spoed stop?
Alles in n vacuum natuurlik.
as die aarde stop sal jy dit voel.
"As" is nie hoe ons plat aarde doen nie.
Soos byvoorbeeld:
Ek luister.
In ons model, is muh-gravity net Density en Buoyancy. 100% Wetenskaplik toetsbaar volgens die algemeen aanvaarde wetenskaplike metode. Wat sal jy graag wil voorsit as bewys van Gravitasie?
hoekoem is dit dan nie onderste bo of in n ander orientasie as daar nie gravitasie is nie?
Want die particles is nie dieselfde gewig nie en/of vêrder uitmekaar ge-spasieër. Dis soos the natural order of things.Dis ook hoekom Helium ballonne soos Kryptonite is vir Gravitasie.
Ek verstaan die concept mar die feit dat iets wat swaarder is onder is.. w=mg?
Hoekom moet net ek vrae antwoord?
Ek dog dalk sal jy my convince om n flat earther te word
O ja. Dis maklik. Kyk die hele video asseblief dis net 4 minute of so, verskoon maar die kak titel.