Message from @MR VLAK
Discord ID: 476478908800172046
Ek verstaan nie hoe bewys karre en vliëe enige iets nie dude.
Ons moet wetenskap doen.
Kan ek jou 'n voorbeeld gee?
Ek dog ons gesels oor ons sintuie?
Ja as ek in 'n kar is weet ek dat ek beweeg.
Okay great. jy is in n kar en jy weet jy beweeg want jy kan uit kyk en voel die kar beweeg. As jy in die kar gebore is en teen n konstante spoed beweeg en jy kan nie uit kyk nie. Sal jy glo jy staan still of beweeg? Jy kan aanvaar dat daar n moontlikheid is dat jy wel beweeg al is daar niks fiesiese tekens dat jy wel doen nie?
Ek se nie jy beweeg nie, maar daar is n moontlikheid ne?
Om die teenoorgestelde te "aanvaar" van wat ek met my sintuie kan voel of sien is onnatuurlik in my opinie. En die probleem is julle kan nie die spin van die aarde kry EN die feit dat daar GEEN meetbare effekte van hierdie rotasie is of ooit nog deur enige iemand gesien, gevoel of gemeet is nie. Daar is geen manier nie in my opinie, asook "an object in motion" ens is meetbaar en bewysbaar. En die ander ding is daar is ekpserimente wat mens kan doen. Gyroscopes en Rigidity in space en so aan. En sorry maar jy het nie nie my vraag ge-antwoord oor hoekom glo jy die aarde draai nie.
Kom ons stel dit so, as jy die konsep wat ek jou gegee het kan verstaan sal jy verstaan dat niemand die rotasie sal voel nie. Die ding van n object in motion is nie van toepassing in die scenario van hoe jy die rotasie voel nie.
My plan was nooit om in wetenskap in te gaan nie. Ek wou net he jy moet n konsep verstaan en hoe dit van toepassing kan wees aangesien jy sintuie gesels het. As jy nie n moontlikheid kan visualise en question van albie kante af nie sal mens nooit met jou debate oor die onderwerp nie.
As die gegewe spoed .00000000000132542 kilometer per uur was kon ek dit dalk oorweeg het dude. Maar Mach 1.3?!? Nope. Not a chance.
as jy teen mach 1.3 in n kar ry teen n konstante spoed in n vacuum sal jy fine wees en dit nie regtig voel nie,ne? Maar wat sal gebeur as jy van daai spoed stop?
Alles in n vacuum natuurlik.
as die aarde stop sal jy dit voel.
"As" is nie hoe ons plat aarde doen nie.
Soos byvoorbeeld:
Ek luister.
In ons model, is muh-gravity net Density en Buoyancy. 100% Wetenskaplik toetsbaar volgens die algemeen aanvaarde wetenskaplike metode. Wat sal jy graag wil voorsit as bewys van Gravitasie?
hoekoem is dit dan nie onderste bo of in n ander orientasie as daar nie gravitasie is nie?
Want die particles is nie dieselfde gewig nie en/of vêrder uitmekaar ge-spasieër. Dis soos the natural order of things.Dis ook hoekom Helium ballonne soos Kryptonite is vir Gravitasie.
Hoekom moet net ek vrae antwoord?
Ek dog dalk sal jy my convince om n flat earther te word
O ja. Dis maklik. Kyk die hele video asseblief dis net 4 minute of so, verskoon maar die kak titel.
114,000 feet (21.5 miles)High Altitude Balloon Footage shot with a 120 degree wide angle lens (corrected)
ek sal kyk
@Deejay from Earth okay dit lyk goed en alles. maar hoe weet ons die correction van die fish eye was nie over corrected nie en wel volgens die lens specifications gedoen?
Het jy geweet iemand moet die pendulum 'n stoot gee om dit te laat swing?
140) Foucault’s Pendulums are often quoted as proof of a rotating Earth but upon closer investigation prove the opposite. To begin with, Foucault’s pendulums do not uniformly swing in any one direction. Sometimes they rotate clockwise and sometimes counter-clockwise, sometimes they fail to rotate and sometimes they rotate far too much. The behavior of the pendulum actually depends on 1) the initial force beginning its swing and, 2) the ball-and-socket joint used which most-readily facilitates circular motion over any other. The supposed rotation of the Earth is completely inconsequential and irrelevant to the pendulum’s swing. If the alleged constant rotation of the Earth affected pendulums in any way, then there should be no need to manually start pendulums in motion. If the Earth’s diurnal rotation caused the 360 degree uniform diurnal rotation of pendulums, then there should not exist a stationary pendulum anywhere on Earth!
Hier is jou eintlike probleem met die horison...
Die punt hier is nie of die lyn van die horison lyk of hy bietjie ge-curve is nie.
Die vraag moet eintlik wees, hoe verduidelik jy dat die lyn van die horison in die middel van die lens is op 900 voet in die Cessna, en op 114,000 voet van die ballon af?
Wat is die horison? Is dit 'n fisise skeiding tussen grond en lug, of is dit hoe joe oë vir jou 'n prentjie saamstel?