Message from @Deejay from Earth

Discord ID: 477728385909522453


2018-08-11 06:28:06 UTC  

https://cdn.discordapp.com/attachments/469490581899575297/477724878259224588/images_61.jpeg

2018-08-11 06:30:51 UTC  

Cessna at Max Altitude (4.5km) and a Baloon at 114k ft. Note that Sketchup has segmented the globe a bit so just keep that in mind. It is scaled in meters. NOTE: The plane and baloon are not scaled, they are for illustrative purposes only https://cdn.discordapp.com/attachments/469490581899575297/477552996813635619/2018-08-10_20-54-57_-_Segment100_00_02.885-00_01_03.6741.mp4

2018-08-11 06:32:14 UTC  

i will just repost this

2018-08-11 06:32:56 UTC  

#NASAbot

2018-08-11 06:35:10 UTC  

@MR VLAK well done op daai. Ekt al gewens ek kon daai illustrate. Darm het daar mense gejoin wat kan.

2018-08-11 06:35:20 UTC  

@Sheamus you should give him the model + camera view so he can stop moaning that you are making a photoshop or something. TBH his photo had more aberrations than a 3D model, that fascinates me.

2018-08-11 06:36:10 UTC  

@Sidius groot plesier 👌🏼

2018-08-11 06:36:11 UTC  

@MR VLAK Waar is die view uit die cockpit uit Dirkie?

2018-08-11 06:37:39 UTC  

Die camera clip uit want hy kan net in sekere intervals beweeg soos jy sien op die video. Dit is hoekom ons dit in n 3d rendering tool gesit het om daai view te recreate (Unreal Engine)

2018-08-11 06:37:40 UTC  

https://cdn.discordapp.com/attachments/469490581899575297/477727286074802186/unknown.png

2018-08-11 06:38:14 UTC  

Nie met jou kamera op 'n angle nie

2018-08-11 06:38:15 UTC  

@Deejay from Earth kyk na die angle van die view... dan kyk as ek loodreg met die plane kyk..

2018-08-11 06:38:17 UTC  

LEVEL

2018-08-11 06:38:51 UTC  

Sheamus sin kyk perfect loodreg uit

2018-08-11 06:39:22 UTC  

@MR VLAK Shaemus se model is so real soos sy naam dude

2018-08-11 06:39:30 UTC  

Ons het die vleigtuid na 4.5km gevat want the 900ft was te min (net 273m of so)

2018-08-11 06:40:08 UTC  

@MR VLAK En moenie vergeet om vir my die horison view van 114,000 voet ook te wys nie.

2018-08-11 06:40:15 UTC  

SOOS AANGEVRA

2018-08-11 06:40:46 UTC  

EK het daai balon daar in vir jou, het dit ook vir hom gegee om in Unreal in te trek vir jou

2018-08-11 06:41:46 UTC  

die balon video wat jy gelink het het vir my baie na gelyk aan my video

2018-08-11 06:42:02 UTC  

@MR VLAK Hierso is hoe dit lyk as jy dit eerlik doen en nie lieg soos 'n brandsiek psigopaat nie. https://youtu.be/FmQO-YSrdBE

2018-08-11 06:44:29 UTC  

@Deejay from Earth dit is intressant ek sal stem. Maar die scale van die globe is helemal verkeerd in vergelyking met die balon

2018-08-11 06:45:46 UTC  

Dit skep n false ilusion

2018-08-11 06:46:45 UTC  

@MR VLAK Dis jou brein wat short-circuit en 'n false-illusion skep as gevolg van katastrofiese lae ik.

2018-08-11 06:47:45 UTC  

Gebruik jy nou jou Forum control rules hier? gaan nie werk nie. Insults gaan ook nie werk nie

2018-08-11 06:47:57 UTC  

#NasaBot

2018-08-11 06:48:25 UTC  

@MR VLAK Ja want jy is te dom om dit te verstaan.

2018-08-11 06:50:24 UTC  

Ek voel jammer vir jou

2018-08-11 06:51:14 UTC  

Cognitive dissonance is erg neh

2018-08-11 06:51:18 UTC  

Ek sal bid, Mag jou God jou krag gee om die waarhied te sien

2018-08-11 06:51:36 UTC  

https://cdn.discordapp.com/attachments/469490581899575297/477730790990675980/DCXi9dyW0AAs17t.jpg

2018-08-11 06:52:09 UTC  

@MR VLAK Ja God [as ons die bybel mag gebruik]...... sê oor die 200 keer die aarde is PLAT....so........

2018-08-11 06:52:27 UTC  

@MR VLAK Druk jou hypocrisy in jou gat jy is a fake Christen. Die bybel sê die aarde is plat.

2018-08-11 06:52:41 UTC  

Dis waar

2018-08-11 06:52:41 UTC  

stop arguing with deejay please

2018-08-11 06:52:45 UTC  

he needs his old man sleep

2018-08-11 06:52:51 UTC  

he gets cranky when he doesnt sleep

2018-08-11 06:53:16 UTC  

Let op ek het gese.. Jou God

2018-08-11 06:54:01 UTC  

@MR VLAK Gaan nou weg toe? Asb?

2018-08-11 06:54:05 UTC  

Nee

2018-08-11 06:54:09 UTC  

gaan jy weg