Message from @Gonzo

Discord ID: 481922063469248552


2018-08-22 20:16:15 UTC  

@KoninginTanja ja ek wou nog dit sê

2018-08-22 20:16:28 UTC  

ek kan nou verstaan hoekom so baie ook JA gestem het.

2018-08-22 20:16:28 UTC  

@Gonzo ook maar reg so

2018-08-22 20:16:57 UTC  

nee als reg net gewonder hoekom jy 3 uur die oggend werk

2018-08-22 20:17:06 UTC  

sekerlik 'n melkboer 😉

2018-08-22 20:17:20 UTC  

Almal het gedink hulle is beter as die KP ouens...

2018-08-22 20:18:10 UTC  

@theeChristopher ek staan 4.30 elke og op. Woensdae bietjie vroer want ek baie om te doen

2018-08-22 20:19:06 UTC  

@cµrvy maar die KP het 'n groot fout gemaak met hul bly weg stem, hulle het hulself in die voet geskiet

2018-08-22 20:19:22 UTC  

As jy jou eie besigheid run dan moet jy extra insti om sukses te wees. So ek werk hard an dit veral in die land

2018-08-22 20:19:56 UTC  

jy sal nog oes

2018-08-22 20:20:27 UTC  

@Sheamus hy like sy paycheck te veel ek se mos😉

2018-08-22 20:20:50 UTC  

jip

2018-08-22 20:21:10 UTC  

en spog mos oor sy see huis

2018-08-22 20:21:15 UTC  

nuwe see huis

2018-08-22 20:23:17 UTC  

@KoninginTanja Het jy die onderhoud gesien van Roets met Derby-Lewis?

2018-08-22 20:23:52 UTC  

Ja hulle was gelieg oor dai referendum stem in 92'

2018-08-22 20:23:55 UTC  

@cµrvy nee nog nie

2018-08-22 20:24:11 UTC  

@Gonzo lol dit is nogal 'n redelike paycheck wat hy van gepraat het... Sal sien dan of hy die boom lief het en vrug haat, of agter kom dat 'n goeie boom kan nie 'n slegte vrug produseer nie, maar net 'n korrupte boom kan 'n korrupte vrug produseer.

2018-08-22 20:25:29 UTC  

@cµrvy watse onderhoud?

2018-08-22 20:25:33 UTC  
2018-08-22 20:26:13 UTC  

@Sheamus dai tiepes is oorals. Kies geld bo oor hulle self waardes. Dit is hoko baie hoe poste werkers so liberal is want hulle moet ja boeties wees.

2018-08-22 20:26:53 UTC  

@cµrvy bietjie lank sal ander dag kyk, kan jy dalk summarize?

2018-08-22 20:27:09 UTC  

Jy moet dit kyk.

2018-08-22 20:27:46 UTC  

Gee baie insig oor dai tyd

2018-08-22 20:28:20 UTC  

Ja dit was great.

2018-08-22 20:28:26 UTC  

@Gonzo ja wat, dit is maar 'n snaakse idee dat 'n vorm van kaos soos multiculturism kan uit die bloute uit net order bring. Werk nie so nie.

2018-08-22 20:28:49 UTC  

@theeChristopher clive derby lewis onderhoud deur ernst roets

2018-08-22 20:29:28 UTC  

okay ek sal dit soek

2018-08-22 20:30:07 UTC  

die onderhoud op forumTV?

2018-08-22 20:30:09 UTC  

@cµrvy dit is hoeko ek altyd se mense moet ons geskiedenis leer. Die waarheid is daar om te sien vir amal.

2018-08-22 20:31:32 UTC  

@Arm that guy was first torn apart by social media, then pushed away by his family, followed by losing his job and to top it off he was denied entry on his son's school property...harsh

2018-08-22 20:31:51 UTC  

Da is 4 parts

2018-08-22 20:31:59 UTC  

@KoninginTanja seems like a cool guy

2018-08-22 20:32:19 UTC  

en die weer was so nice.

2018-08-22 20:36:46 UTC  

dunno if fake news

2018-08-22 20:38:07 UTC  

I dont trust that picture of the document could be faked years ago. However the msg is true

2018-08-22 20:38:20 UTC  

the first heading in that article pisses me off:

`The Success Story: Our Struggle For Liberation`

2018-08-22 20:38:43 UTC  

Cops were caught involved with farm murderes even a anc mp