Message from @Gonzo
Discord ID: 469950320630562818
Heidelberg Transvaal
Kapenaar👍
Tienie link die berig
Post dit in <#468390220736495616>
Hallo
Awe
Die ander manne seker verlore lol
Naand manne
So hier kan julle Afrikaans praat na julle harte lus. <#468388839799390210> is net as julle 'n Engelsman wil betrek
O ok
Inelkegeval, gaan aan
Waar was ons? Nukes?
Die Jode, Nukes en Rivonia trial haha
wat! Wou die Jode die Rivonia trail genukenhet?
😂
Rivonia trial. Jul al rivonia masker af gelees
Watse masker?
Google david cameron nukes south africa 1989 dan sal julle die artikels sien
Sal bietjie kyk
1964 gepubliseer
Gan oor mandela se hofsaak
Die rivonia trial
1989 trail boek gepubliseer in 1964?
Die wereld besef mos nie wat mandela gedoen het nie.
Hoe nou? Dink jy het verkeerd gelees
1989 is die david cameron nukes storie
Lauren Southern het Mandela se valse beel stukkend geslaan met haar berigte oor SA
Wereld skrik wakker dink ek
Doe boek "rivonia masker af" is n boek oor rivonia trial gepubliseer in 1964
Ek sit nou en kyk die Khoi koning goed, wil sien wat gaan nou gebeur
Ons regering wou nie die nukes oorgee and die anc nie want hulle was te radikaal om daardie mag te he,toe verkoop ons dit "onder deur die tafel"
Ek praat van apartheid regering nou
Niks gan gebeeur nie.
Hy praat nogal goeie goed hier, gedink hy gaan soos ANC ouens wees maar hy klink baie nugter, quote tot Abraham Lincoln
So wat gebeur more 11:00 in groenkloof ?
@Dewald Willem se vergadering
Afrikaans of hou jou bek. Dankie