Message from @Bellville Piet
Discord ID: 477476491073028147
Mooi dag vandag, ek sit met my sloffies op die stoep.
Ek gooi 'n soortgelyke move
ek suip 'n whiskey nadat ek fokken kfc moes eet
hahhaa ja jy sal dit nodig he ommie smaak uit te kry
KFC issie meer soos Kentucky Fried Chicken vanni eou dae nie
Op my ouderdom kan ek nie meer KFC trust nie.
Daar is so baie olie in, die kos glip sommer onder weer uit!
Hahhaa ja
hierdie discord is 'n lekker plek, dit is waar Mxit, Slack, Twitter en Whatsapp mekaar ontmoet
Klip ek dink ons is dieselle ouderdom
en 'n klomp fokken jagse zefs
hahaha
Ek moet 'n mic he erens maar my k*k is so deurmekaar na ek getrek het nie lus om deur die bokse te grawe nie
Gat maar een koop
praat julle actually met mekaar (soos in oor 'n mikrofoon)?
Aye hulle doen
jy kan op discord ja
Nee maar ek kan jou hoor 😉
Aweh dit is ja
haha einste
as julle n mic het kan jy klick op pushback aan die linker kant....dit is as jy die desktop app het ek neem aan, weet nie hoe werk die foon app nie
en poep
😛
hahaha
hehehe
Bellville ja 😉
einste
true true
haha ek gatti emeer uit nie ek kom net innie kak
hehe leeeker!
Ek was vir jarre weg van Bellvile uit, baie jare in Durban en 2 jaar in Observatory, nou daai is 'n kwaai en weird plek
Ja ons Kapenaars is die original Colonisers lol
Jong ja dis moeilik, ek het verlede naweek klomp ouens van Afriforum ontmoet en ek gat join, hulle het ook planne van aksie
if you guys have some free time here is something interesting to watch:
https://www.youtube.com/watch?v=zQV_DKQkT8o
Ja wat dis min, my Pa behoort ook aan hulle. Ek oorweeg dalk om Suidlanders ook te join, maar ek sal eers kyk wat Afriforum doen. Ek dink Afriforum is meer gefokus op areas waar ons bly, waar Suidlanders se plan is om te vlug.
Maar ek gaan defo gaan vir wapens training binnekort, lisensies probeer kry as ek kan.
En self defense
Ja is so
Ja ek dink ons sal maar moet begin beplan virri ergste jong
ja Discord is baie cool
Ek moet net 'n blerrie mic kry