Message from @Natz
Discord ID: 472787822190002207
brb
@Natz Kan jy hier lees?
ek kan nou ja
Okei cool. Kan ek jou in die voice chat add?
Kan ek eers kyk hoe dit werk asb 😉
Dit is mos diebeste manierom dit uitte werk!
@Natz hierdie bladsy is die "text chat". Kyk maar die ander bladsye wat ons alles gepost het
@Natz hierso!
Hahaha. Hoe vind ik al daai dinge ?
@Natz mens leer gou. click op die menu bo/links
Waar dit se Live chat ?
@Natz by die 3 strepies
Ek sien nie 3 strepies nie maar ek het nou ontdek ek kan skakel tussen hier (voice-channel-chat) en general. Hoe is dit ? hahaha
Chappie het vir my welkom gese
Chappie is ougat
Ek sien 'n menu links waar dit se
General
suggestions
.....
voice-channel-chat
Is dit wat jy bedoel het ?
yebo
kom general chat toe
ok
Hoe kom hierdie berig nou hier ?
iemand anders dit gepost
Ek het gedink dit was persoonlik en die general was 'n groep
Ha-a nee.
Ek raak te oud vir hierdie goed LOL
Ons wag vir jou in General Chat
Ek was daar al
DigitalNatz
Neeeee
Nee man, jy is nou eers 24
Ek kan epos en twitter dis al
Hello Natz
Hallo daar
Nou kan jy Discord ook.
LOL ek probeer
Come join us on the voice chat if you can