Message from @Nubbles1337
Discord ID: 537717069618216960
wie is andeb?
tjek jy
nee ek is fcku2
my vorige naam was u2
@oh yeah yeah jy klink net soos andeb. En jy hou jouself slim soos andeb
not a ticky
hoe weet jy van my leather jacket
wil jy fight
ek was in die chat toe julle faaroor gepraat het
@oh yeah yeah ja onder andeb
jy praat kak jy
nee
ek is 16
ek is in garsfontein
@oh yeah yeah hoe kon jy daar in gewees het as jy eers vandag gejoin het
Andeb
soos ek gese het my naam was u2
@Meerkat_RSA hy dink hy kan ons vang kry morphics
@oh yeah yeah nee fcku2 het eers 20:51 vandag die discord gejoin
ek weet my vorige account was gedelete
u2
jah andeb
@oh yeah yeah daar was nooit n u2 op server nie
Volgens logs
was die logs nie gedelete nie?
@oh yeah yeah logs word nie delete nie
ja dit waa
was
@BraaiBroodjie n moerse een
daais n lit waterlemoen @BraaiBroodjie
@oh yeah yeah hoe weet jy? Jy kan nie eers logs sien nie
Moet nounet n skyfplantjie groei in my groente tuin
ek weet nie
GG @oh yeah yeah, you just advanced to level 2!
@Rendier Black Panther was not that great.. i guess i am racist
maar glo wat julle wil glo
@oh yeah yeah ja andeb.
@BraaiBroodjie gooi bietjie skywe hierna toe
@Meerkat_RSA , The fake African Accents were cringy AF