Message from @BraaiBroodjie
Discord ID: 531882309679579157
@BraaiBroodjie yo ou, wellington
en fokken tab, en ys
Lekker...... drink jy vannaand om dronk te word?
eish ou waneer doen ek dit nie
Ekt nounet n vet steak gerbraai.sit nou hier met n amstel en n lucky strike in my hand
@BraaiBroodjie what's news in your life, ou bees?
Befok, awesome
Ek gaan more oggend in die gym puke
Nothing much weighed myself today and I'm 116 kg.and there
Fokken mooi jy verloor?
Opgetel
.......
@BraaiBroodjie ekt begin op 163 nou op 108kg
Die holidays was rof
@BraaiBroodjie 8 maande terug so h
jyst fokol verskonking
Bliksem daai is goed
@BraaiBroodjie ja duder klap daai KETO OMAD tot jy mooi is
Het jy ge diet?
yes ou jy eet net in die oggend en drink koffie en melk res van dag
Nee man klink crazy maar doen dit jy sal sien
nie so moeilik nie
Nou wat vani skaap choppies eni braaibroodjies?
en fokkit jy sal baywatch wees in 4 maande
pak al daai kak in jou ontbyd in
maar niks broodjies en carbs nie
Eke sien heeldag die Skaape ini veld,man gaan mos jas raak......
so net vliesie/veggie/mayo
eiertjie
dis jou ete vir die dag
Nee ou glo my die results maak op die die ongerus
Eke is darem 1.9m lank so eke lyk nogi soos n trekker tire nie
saam dit doen 3x10 pushups, 3x10 lateral raise (dumbeslls kan 5kg wees) 3x10 front raise dumbells en 3x10 mlitary presses elke 2de dag
elke dag doen 3x10 pushups en 3x10 leg raises
follow this shit and you will be destroying Persians on the shore in 8 months
Hahahhahaha
Serias
Jy begin rond loop soos n man wat net wil bliksem
@Arcade_Hustle Drinking? No surprise there. 😛 Enjoy.
@ZombieQueen lol, judge away, check out these cares