Rooikappie
Discord ID: 469409550110425090
6 total messages. Viewing 100 per page.
Page 1/1
Thy holding old people hostage and don't allow any one in although there's a court order saying they must let people and family in to help..this is serious.
*TERUGVOERING*
Die situasie by die Dewitz ouetehuis is onder beheer. Die mense het binnetoe beweeg. Daar het oor die 16 ambulanse en nog medics ook daar afgestaan en elke mensie na gegaan. Geen patient is vervoer nie maar n paar was behandel op toneel.
Ons will net n *GROOT DUISUINDE DANKIES* gee vir elke mediese personeel lid, busse, mense wat dispatch het en almal wat so bereid is om uit te help.
Openbaring 7 vers 1- 3
EN nรก hierdie dinge het ek vier engele op die vier hoeke van die aarde sien staan, en hulle het die vier winde van die aarde vasgehou, sodat geen wind sou waai op die aarde of op die see of teen enige boom nie. En ek het โn ander engel sien opkom van die opgang van die son, met die seรซl van die lewende God; en hy het met โn groot stem geroep na die vier engele aan wie dit gegee is om die aarde en die see te beskadig en gesรช: Moenie die aarde of die see of die bome beskadig voordat ons die diensknegte van onse God op hulle voorhoofde verseรซl het nie
Dis sad as mense in julle eie bubble lewe ๐ ๐ ๐
@ProTesTanT๐
6 total messages. Viewing 100 per page.
Page 1/1