Message from @Bellville Piet

Discord ID: 477475406895775758


2018-08-10 13:42:39 UTC  

that new black owned digital bank won't work; people won't trust it after the VBS debacle

2018-08-10 13:48:58 UTC  

2018-08-10 13:50:09 UTC  

**Awêh** @Bellville Piet

Wys vir my jou duime, dan weet ek jy is oraait.

2018-08-10 13:51:31 UTC  

halle belville piet jou lekker p**s

2018-08-10 13:51:59 UTC  

ek dink Jerm gaan my nou nou hier afp**s

2018-08-10 13:52:05 UTC  

Aweh massekinners wat gat hie aan!

2018-08-10 13:52:16 UTC  

hahhaa

2018-08-10 13:52:50 UTC  

Dis Vrydag! Ek gaan netou my 2de rooiprop drink.

2018-08-10 13:53:02 UTC  

👍 Klipkop 😃

2018-08-10 13:53:22 UTC  

Ek is al klaar besig met my eerste Black Label ook

2018-08-10 13:53:55 UTC  

Mooi dag vandag, ek sit met my sloffies op die stoep.

2018-08-10 13:54:14 UTC  

Ek gooi 'n soortgelyke move

2018-08-10 13:54:20 UTC  

ek suip 'n whiskey nadat ek fokken kfc moes eet

2018-08-10 13:54:39 UTC  

hahhaa ja jy sal dit nodig he ommie smaak uit te kry

2018-08-10 13:55:23 UTC  

KFC issie meer soos Kentucky Fried Chicken vanni eou dae nie

2018-08-10 13:56:06 UTC  

Op my ouderdom kan ek nie meer KFC trust nie.

Daar is so baie olie in, die kos glip sommer onder weer uit!

2018-08-10 13:56:22 UTC  

Hahhaa ja

2018-08-10 13:56:27 UTC  

hierdie discord is 'n lekker plek, dit is waar Mxit, Slack, Twitter en Whatsapp mekaar ontmoet

2018-08-10 13:56:36 UTC  

Klip ek dink ons is dieselle ouderdom

2018-08-10 13:56:40 UTC  

en 'n klomp fokken jagse zefs

2018-08-10 13:56:48 UTC  

hahaha

2018-08-10 13:58:10 UTC  

Ek moet 'n mic he erens maar my k*k is so deurmekaar na ek getrek het nie lus om deur die bokse te grawe nie

2018-08-10 13:58:18 UTC  

Gat maar een koop

2018-08-10 13:58:38 UTC  

praat julle actually met mekaar (soos in oor 'n mikrofoon)?

2018-08-10 13:59:03 UTC  

Aye hulle doen

2018-08-10 13:59:10 UTC  

jy kan op discord ja

2018-08-10 13:59:29 UTC  

Nee maar ek kan jou hoor 😉

2018-08-10 13:59:41 UTC  

Aweh dit is ja

2018-08-10 13:59:51 UTC  

haha einste

2018-08-10 14:00:44 UTC  

as julle n mic het kan jy klick op pushback aan die linker kant....dit is as jy die desktop app het ek neem aan, weet nie hoe werk die foon app nie

2018-08-10 14:01:06 UTC  

Hqaha ek kan jou hoor tik

2018-08-10 14:01:09 UTC  

en poep

2018-08-10 14:01:11 UTC  

😛

2018-08-10 14:01:17 UTC  

hahaha

2018-08-10 14:04:51 UTC  

hehehe

2018-08-10 14:05:11 UTC  

Bellville ja 😉

2018-08-10 14:05:17 UTC  

einste

2018-08-10 14:05:39 UTC  

true true

2018-08-10 14:06:18 UTC  

haha ek gatti emeer uit nie ek kom net innie kak

2018-08-10 14:06:38 UTC  

hehe leeeker!

2018-08-10 14:07:30 UTC  

Ek was vir jarre weg van Bellvile uit, baie jare in Durban en 2 jaar in Observatory, nou daai is 'n kwaai en weird plek