Message from @Daniel van Straaten

Discord ID: 469215837723557889


2018-07-17 19:24:22 UTC  

@Gonzo#9179 yip PE, Uitenhage

2018-07-17 20:31:16 UTC  

Kyk gou die Tweet wat ek in <#468389204133543946> gedeel het. Asseblief Tweet bietjie #CrimeFreeOrania sodat mense aan die hashtag gewoond kan raak voor ons #CrimeFreeOrania documentary?

2018-07-17 20:32:33 UTC  

Gedaan

2018-07-18 15:08:24 UTC  

@everyone Ek gaan vanaand om 8 uur lewendig wees vir die eerste keer op my afrikaanse kanaal. Sien <#468389204133543946> vir die link.

2018-07-18 15:08:38 UTC  

mooi

2018-07-18 17:01:47 UTC  

@Conscious Caracal Aweh rooikat!!

2018-07-18 17:02:32 UTC  
2018-07-18 17:06:17 UTC  

Kom gou in die Afrikaans chat?

2018-07-18 17:07:06 UTC  

@Conscious Caracal ek praat met jou...

2018-07-18 17:10:37 UTC  

Kan nie nou chat nie, het net vinnig 'n draai kom maak. Moet nou weer terugkeer na my werk. Gaan 20h inskakel by die stream.

2018-07-18 17:11:23 UTC  

100%

2018-07-18 17:12:06 UTC  

Hallo almal

2018-07-18 17:17:29 UTC  

no one told me today was Mandela's birthday. I'm gonna play 67mins of Dota or another game, but I will be getting in those 67 mins.

2018-07-18 17:24:28 UTC  

no one told you 'cos no one cares 😉

2018-07-18 17:25:54 UTC  

sorry, niemand het vir jou gesê nie want niemand gee 'n vok

2018-07-18 17:33:29 UTC  

ek sal daai minute vinnig in haal, oorspronklik het ek gedink om 'n openbare ruimte te bom maar die heilige gees het my nee gesê

2018-07-18 17:51:42 UTC  

die atmosfeer is elektries, wat 'n opwindende tyd om te lewe

2018-07-18 18:11:00 UTC  

LIVE

2018-07-18 18:56:13 UTC  

Kan ons dankbaar wees dat Mandela ons nie almal laat vermoor het nie? Het hy daai mag gehad?

2018-07-18 18:59:32 UTC  

67 minutes of silence is too long, im out!

2018-07-18 19:14:11 UTC  

https://cdn.discordapp.com/attachments/468396085421932544/469220361880338462/Screenshot_20180718-211213.png

2018-07-18 19:14:42 UTC  

@Willem Petzer het hom gou ingehaal....

2018-07-18 19:15:30 UTC  

Lol

2018-07-18 19:15:40 UTC  

Kyk nou, ek dink ons is verby hom...

2018-07-18 19:16:24 UTC  

Jislaaik

2018-07-18 19:16:27 UTC  

he kyk na hou nommers lol

2018-07-18 19:16:31 UTC  

hy

2018-07-18 19:16:35 UTC  

jou

2018-07-18 19:16:39 UTC  

*sigh*

2018-07-18 19:17:07 UTC  

410/440. Terwyl jou uitsending gespits was op n baie kleiner demografie.

2018-07-18 19:18:56 UTC  

Tot Renaldo se moderator KZOR was eerder by Willem sin. 😂

2018-07-18 19:19:06 UTC  

hahahaha

2018-07-18 19:25:41 UTC  

Wie is lus vir 'n Hello in Afrikaans Chat?

2018-07-18 19:27:26 UTC  

Hello

2018-07-18 19:28:20 UTC  

Jyt my vrae geïgnoreer op jou livechat. Toemaar. Friday het klaar vir my 'n tissue gegee

2018-07-18 19:37:20 UTC  

lol

2018-07-18 19:38:24 UTC  

@KoninginTanja So geregtig, jy :p

2018-07-18 19:40:00 UTC  

Caracal, Ja, maar het jy gesien ek is 'n koei en nie 'n bul nie? Ek het gedink ek was rustig.

2018-07-18 19:40:01 UTC  

Ditsem! @KoninginTanja, you just advanced to level 1!