Message from @Deleted User
Discord ID: 469555383250190336
đ
Join General Michael... dis oop
Dan is ek Doof, of die tegnologie is by my verby...........
Naand se.
Hallo
Tjoppie, hoe is die vuur ?
Is okay... Net baie koud hier...
Hande, monde, voete vries.
Praat jy, ek maak kos op die stoof...
Ons klaar geeet... Gas "heater" aan en honde babas kou my vellies...
Koud,wa? Dit is lekker warm in die kaap.
Lekker, PTA
Ja, ek is ook op gas, baie goedkoper as "Elke Hoer lĂŞ nie", ek bedoel Ekurhuleni..............se krag.............
Ja krag is donners duur. R1.80 vir die eerste R600 daarna betaal ek R2.10 per unit
Ons is op Opion 2, waar jy net 1 bedrag betaal as jy, " Top up"..............
Elke munisipaliteit is mos anders. By ons is dit verskillende brackets. Hoe meer jy gebruik hoe duurder betaal jy. Ek dink da is 3 brackets. R2.10 is die duurste. Gebruik so 23 units per dag
Ok, ek betaal - 166.8c/Kwh
Ons het koop krag en hou die units dop. Met al die mods het ons net 20 units n dag wat ons gebruik. Maar mining rigg vat sommer 10 ekstra
Mens moet net hoes heeltyd,petrol prys gan ook wee op volgende maand. Taxis word mos gesubsidize so hulle betaal ek dink r8 n liter
Ek is ook koop krag. My geyser is op n timer,help baie. Ek save so 8 units, dit kom an vir uur oggend en aand
Ons gebruik so 17 units per dag (geen swembad) , en in die somer met die A/C in die aand gaan ek op na 22 units per dag.......
Ok, Manne my Vark worsies & Mash is reg, nou gaan ek TV kyk & slaap, Geniet julle aand, Cheers.
Cheers
đ
Goeie more , Almal đđ
Ditsem! @Deleted User, you just advanced to level 3!
More More, â
Dag Tjoppie, die koue maak mens honger man........
@Deleted User virseker... ek is weer lus vir pizza vandag. het koffie en bekyk die Crypto markte..
Hallo manne!
Sorry, ek's terug - gou gaan groceries koop..........ek doen Rump & aartappel slaai vanmiddag, en op jou onderwerp, ek soek ook 'n manier om geld te spaar in 'n ander geld eenheid, buite die land.......
Dag, UG
Dag se @Unwanted House Guest
Ek het so tydjie terug met $100 begin en my balans nou is...
Tjoppie ek trust nie cripto nie, te veel electronics en te min sekuriteit ........
dis nou al baie beter
@Tjoppie - ek glo maar nog in 'n bank, waar ek weet die geld is.........
Ek verstaan... baie mense voel dieselfde.
Die ding is as die spul in die regering ons in die see wil jaag, dan het ek iets op 'n ander plek waarvan ons kan lewe.........