Message from @Tienie
Discord ID: 469926933879324702
Ek sien die Studie gaan 'n rukie neem.......
Hoekom sny Absa se nuwe advertensies wit mense uit?
@Unwanted House Guest, want hulle "Target" 'n ander mark, en jy is nie welkom nie...............
Renaldo Gouws het daar oor gepraat
Sorry ek het daai gesprek gemis.........
Kom ek stuur vir jou die skakel
Toemaar hy was op my lys, Dankie
So die spul aangaan , is daar klaar nie meer veel van die Erfenis oor nie, & Niks keer hulle nie !!!!!
@everyone Soos baie van U seker weet, ek hou more (die 21e Julie) 11 uur AM 'n samekoms rondom die vrystelling van die Pofadder media inisiatief. Die adress is NG Kerk Groenkloof, 75 van Wouw Straat Groenkloof! Hiermee nooi ek jou hartlik uit om dit by te woon, en jy kan gerus enige vriende saamnooi wat dieselfde oor dinge voel.
As jy dit nie kan maak nie, kan jy dit regstreeks moreoggend 11 uur op YouTube kyk by hierdie skakel: https://youtu.be/diJHFxtjLu0!
dankie Willem
Dankie willem
Thks, Willem......sal na jou luister, Cheers
Sal kyk
Naand se.
Dankie willem!
@Unwanted House Guest want swart nationalisme skiet die hoogte in, maar dom wit mense glo nogsteeds aan die reenboog
Sal beslis inskakel Willem, hier vanuit die Kaap.
Kon iemand al uitvind hoekom die USA army en die VN hier op ons bodem is? Ek glo nie die berigte in die nuusmedia nie.
Eks ook in die Kaap
Heidelberg Transvaal
Kapenaar👍
Tienie link die berig
Post dit in <#468390220736495616>
Hallo
Awe
Die ander manne seker verlore lol
Naand manne
So hier kan julle Afrikaans praat na julle harte lus. <#468388839799390210> is net as julle 'n Engelsman wil betrek
O ok
Inelkegeval, gaan aan
Waar was ons? Nukes?
Die Jode, Nukes en Rivonia trial haha
wat! Wou die Jode die Rivonia trail genukenhet?
😂
Rivonia trial. Jul al rivonia masker af gelees
Watse masker?