Message from @Penkop

Discord ID: 470311731902677013


2018-07-21 19:15:37 UTC  

Al wat n jong lighty is hoor net hoe het ons die land gesteel en die swartes uitgemoor , hulle gaan uiteindelik hierdie stories begin glo. Vat jou kindres na die bloed rivier laager toe voor dit verwoes word en leer hulle die waarheid, gaan wys vir hulle die voortrekker monument , daar is so baie wat ons moet probeer beskerm

2018-07-21 19:16:46 UTC  

Orania is n goeie idee, ek glo hulle sal graag uithelp met soiets. Dis gladnie te laat nie

2018-07-21 19:17:11 UTC  

Sal hulle bietjie ‘n epos stuur en hoor

2018-07-21 19:17:36 UTC  

Ek stem 100% ons afrikaner kinders moet begin netwerk en dit is ouers se plig om ons kultuur lewendig te hou deur hulle reg te leer. Die jong latte vandag is te geindoktrineer deur die nuwe suid afrika

2018-07-21 19:20:52 UTC  

Ek is op die oomblik in die buiteland vir werk maar as ek terug kom gaan ek weer inval by die groep waarvan ek netnou gepraat het. Een van die eerste dinge op my lys is presies n kamp waar die kinders kan leer van buite lewe , Afrikaner/Voortrekker geskiedenis en wat is oppad. As jy vir die jongspan kan bewus maak van wat oppad is dan hoop ek ten minste wanneer dit gebeur dan hardloop hulle nie rond soos afkop hoenders nie

2018-07-21 19:20:52 UTC  

Ken julle ouens “PragerU” op youtube? Wat die ou doen vir Amerika of die westerse kultuur in die algemeen is basies wat ons moet doen vir Afrikaners.

2018-07-21 19:21:20 UTC  

Nee Karoo ek ken nie, sal bietjie gaan koekeloer

2018-07-21 19:21:40 UTC  

https://cdn.discordapp.com/attachments/468396085421932544/470309407532515338/20180721_211955.jpg

2018-07-21 19:21:54 UTC  

Melkkos

2018-07-21 19:22:02 UTC  

Lekker boerkos. MELKSNYSEL

2018-07-21 19:22:19 UTC  

Yes ja. Gemak vir my nounet

2018-07-21 19:22:21 UTC  

https://youtu.be/RH_W31qc9lw kyk die, nogal goeie verduidelikking wat baie verband hou met ons verskille met die swartes

2018-07-21 19:22:22 UTC  

Ek weet nou nie of ek dit boere kos moet noem of koshuis kos nie haha

2018-07-21 19:22:39 UTC  

Dit is egte boerekos.

2018-07-21 19:23:08 UTC  

@Penkop ja nee goeie boerekos

2018-07-21 19:23:14 UTC  

Haha, nou verlang ek huistoe

2018-07-21 19:24:11 UTC  

Ekt nou nou braaivleis geeet maar my momd water sommer nou vir melk kos, ek noem dit sommer melkpap

2018-07-21 19:28:15 UTC  

So gepraat van kos, dis nogal iets wat ek die laaste ruk weer aan die herstel het in my huis, tradisionele boere kos. Gebruik die ou kook en geniet en maak beskuit, koeksusters, poedings ens. Probeer die dogters op die regte pad sit.

2018-07-21 19:28:40 UTC  

Die ouers moet ook betrokke wees by die kampe natuurlik. Ek gesels met van die ouers by ons groep en vra uit oor die kinders. Dit verstom my hoe hulle gladnie praat oor ons geskiedenis nie, die kinders word totaal en al in n bubble beskerm. Ek het nie kinders nie maar ek voel jy doen nie daai kind enige gunste om hom totaal van die waarheid af te blok nie. Ja moet nou nie die kind gaan bang maak nie maar vertel vir hom hy kom van n stam af wat die UK op sy moer gegee het, al die swart nasies oorwin het, Namibie gevat het, Angola basies gevat het en so vir Cuba en Rusland laat bewe het. Ons hoef nie terug te staan vir enige nasie nie

2018-07-21 19:30:52 UTC  

@Karooboer die bruin kook en geniet? Ek het hom ook. Hy is al baie oud die boek wat ek het. Ek dink elke huis het so een gehad

2018-07-21 19:30:54 UTC  

Kan ek n nuwe topic noem? of vraag vra?

2018-07-21 19:31:14 UTC  

@Penkop natuurlik

2018-07-21 19:33:11 UTC  

@Penkop ja ons amal stem saam oor dit. En dit is baie belangrik om kinders op die regte pad te sit en reg te leer.

2018-07-21 19:33:20 UTC  

Daar is wit lokasies/squatter kampe. Hoe kan mens daai mense help. Ek gee nie geld nie ,jammer want die geld kom nooit by die regte mense uit nie. Om die waarheid te se ek is maar meer gepla oor daai wit kinders. Dit maak my hartseer as ek na van die beeld materiall kyk.

2018-07-21 19:34:50 UTC  

Moenie vir my se jy het nie kos, werk en verblyf nie, dan staan jy met n sigaret in jou hand en n selfoon in die ander hand, agter jou staan die naweek se bier blikkies nog. Daai persoon wil ek aan sy ore ophang en die kinders net help.

2018-07-21 19:34:51 UTC  

Ditsem! @Penkop, you just advanced to level 5!

2018-07-21 19:35:08 UTC  

@Penkop weet jy, hier is baie wit kinders in my kind se skool wat hulp nodig het, so ek help maar daar met die kos pakkies, die ander hoop ek maar my Orania en Afriforum geld kom daar uit

2018-07-21 19:35:15 UTC  

Da is instansies wat die geld gebruik vir kos en klere. Ons moet maar self by ons naaste kampe gaan en gan klere skenk en kos. Ek het al klere geskenk

2018-07-21 19:35:15 UTC  

Ditsem! @Gonzo, you just advanced to level 6!

2018-07-21 19:36:04 UTC  

In die Weskaap is daar BAIE inisiatiewe wat kinders en kinderhuise ondersteun maar nie wit kindres nie.

2018-07-21 19:36:29 UTC  

OK so daar is mense wat darm probeer help?

2018-07-21 19:37:07 UTC  

Soos ek verstaan doen helpende hand nogal goeie werk, dink Afriforum befonds daai helpende hand

2018-07-21 19:38:23 UTC  

Miskien moet ons maar by Willem hoor of hy n plek/kamp kan identifiseer dan probeer ons help. Ek is maar net bang as ek nie fisies sien waar daai goed heen gaan nie.

2018-07-21 19:38:49 UTC  

@Penkop dis waar, daar is baie skelms selfs in eie geledere

2018-07-21 19:38:50 UTC  

Dankie Karoo ek sal hulle ook gaan uitsnuffel

2018-07-21 19:39:10 UTC  

@Penkop ja da is mense. Maar dit is baie privaat mense ook. Wat groepe in neem en self probeer help. Die ergste is die kinders ja,hulle lui die ergste daar onder. Ek dink gereeld aan dit,dit pla my geweldig

2018-07-21 19:40:41 UTC  

Ek gaan werk maak daarvan as ek by die huis kom.

2018-07-21 19:41:12 UTC  

@Gonzo dis hoekom ek my hulp fokus op mense in my dorp, ek sal graag almal wil help maar dis onmoomtlik, mens hoef nie ver te soek om ‘n sukkelende Afrikaner gesin te kry nie, hulle staan net nie so uit nie want die wat jou hulp sal waardeer adverteer gewoontlik nie hul elende nie.

2018-07-21 19:41:14 UTC  

En ons afrikaner biljoeners help mos net swartes

2018-07-21 19:42:32 UTC  

As jy kinders sien huil van blydskap oor ‘n blikkie konfyt dan kan jy mos weet hoe swaar dit gaan.

2018-07-21 19:42:33 UTC  

Ek onthou in die laat 90's hoe skokkend dit was om witmense op straat te sien. Nou is hul orals en het geen hulp. Baie erg om te sien wat met ons mense gebeur