Message from Penkop in Willem Petzer Live Chat #afrikaans


2018-07-21 18:59:47 UTC  

Is julle ook millenials? Die meeste mense hier op discord is maar jonk lyk dit my

2018-07-21 19:00:05 UTC  

Ek luister hom nou in die agter grond

2018-07-21 19:00:10 UTC  

Ek was 6 in 94'

2018-07-21 19:00:17 UTC  

Julle al “Tainted Heroes” gekyk? Ja ek val seker in daai millennial groep

2018-07-21 19:01:23 UTC  

Ek was 8 in 94

2018-07-21 19:01:36 UTC  

Ja tainted heroes het groot impak op my gemaak, my wakker geruk oor wat aangaan

2018-07-21 19:01:39 UTC  

Ek onthou toe ek skool begin het. Toe gee hulle vir ons die nuwe vlag en landslied om te leer. Was n weird tyd gewees in 90's early 2000's

2018-07-21 19:01:50 UTC  

Jip, het tainted heroes gekyk

2018-07-21 19:03:01 UTC  

Afrikaners het so verlore gevoel. Daar was geen trots gewees.

2018-07-21 19:03:29 UTC  

Ek omthou nog ‘n praatjie wat FW kom doen het by ‘n skool in ons area, almal toe nog die goeie vlag gekry om rond te wapper, min het ek geweet wat hy doen en hoekom al die Buffels en kommando ouens heeltyd om ons skool was

2018-07-21 19:04:59 UTC  

@Gonzo ek kan dit glo, dis oor daai skuld gevoelins wat ons nasie ook maar bietjie verval het

2018-07-21 19:06:08 UTC  

Ja ek onthou die stem en ou vlag. Toe begin ek skool en hulle se dai ou vlag is nou weg en ons moet die nuwe landslied leer.

2018-07-21 19:07:05 UTC  

Ergste vir my was toe “Lucky Luke” eweskielik begin Zulu praat het😭

2018-07-21 19:07:24 UTC  

Dit maak seer ja as ek kyk wat vandag aangaan. By die skool as jy die vlag gehuis het dan het jy op aandag getaan, jou hoed afgehaal, maak nie saak hoe oud jy is nie. As jy dit nie gedoen het nie, dan het jou gat gebrand maar ALMAL van ons , ten minste in die area waar ek groot geword het was trots op ons land , ons vlag, ons taal, ons geskiedenis, ons volkslied. Baie invloed was natuurlik die Voortrekkers wat 99% van die kinders bygewoon het en dan kadette na na voortrekkers

2018-07-21 19:08:28 UTC  

@Penkop ons moet weer ons kinders by sulke goed betrokke kry.

2018-07-21 19:09:11 UTC  

Ek sien gereeld hoe staatsbeamptes die nuwe vlag op die grond sleep terwyl hulle hom huis of sommer opvrommel wanneer hulle hom stryk. Dit alleen se vir my baie

2018-07-21 19:10:10 UTC  

Voortrekkers was fantasties! ek glo dit bestaan nog in groter stede maar gladnie meer dieselfde nie. blykbaar is daar nou sommeer vlermuis kinders wat dit bywoon

2018-07-21 19:10:15 UTC  

Afrikaners moet trots wees,niemand hoef skuldig te voel nie. Anc het genoeg ons kultuur probeer uitdruk. Dai dae is verby,dit is tyd vir saam staan.

2018-07-21 19:12:09 UTC  

Ons wat in die 80's gebore is. Is maar n ander generasie. Ons is baie meer respekvol dink ek as vandag se kinders. Kinders kry nie eers meer pak nie. Dit is asof ouers nie meer ouers is nie.

2018-07-21 19:12:32 UTC  

Ek is betrokke by n sekere groep wie ek nou nie wil noem nie maar hulle maak gereed vir "worst case scenario" julle almal ken hulle. By die laaste kamp wat ek bygewoon het, het ek vir die mense genoem ons moet kampe reel om vir die kindrs te leer wat die regte geskiedenis is, hoe om hulle self te verdedig ens. Dit gaan hulle wees wat met die gebakte aartappels sit op die ou end van die dag

2018-07-21 19:13:14 UTC  

soortgelyk aan wat mens daai tyd in die Voortrekkers geleer het

2018-07-21 19:13:45 UTC  

@Penkop ja kampe vir kinders is dalk iets wat ons moet probeer op die been kry. Miskien Afriforum vra om so iets te stig of Orania

2018-07-21 19:15:37 UTC  

Al wat n jong lighty is hoor net hoe het ons die land gesteel en die swartes uitgemoor , hulle gaan uiteindelik hierdie stories begin glo. Vat jou kindres na die bloed rivier laager toe voor dit verwoes word en leer hulle die waarheid, gaan wys vir hulle die voortrekker monument , daar is so baie wat ons moet probeer beskerm

2018-07-21 19:16:46 UTC  

Orania is n goeie idee, ek glo hulle sal graag uithelp met soiets. Dis gladnie te laat nie

2018-07-21 19:17:11 UTC  

Sal hulle bietjie ‘n epos stuur en hoor

2018-07-21 19:17:36 UTC  

Ek stem 100% ons afrikaner kinders moet begin netwerk en dit is ouers se plig om ons kultuur lewendig te hou deur hulle reg te leer. Die jong latte vandag is te geindoktrineer deur die nuwe suid afrika

2018-07-21 19:20:52 UTC  

Ek is op die oomblik in die buiteland vir werk maar as ek terug kom gaan ek weer inval by die groep waarvan ek netnou gepraat het. Een van die eerste dinge op my lys is presies n kamp waar die kinders kan leer van buite lewe , Afrikaner/Voortrekker geskiedenis en wat is oppad. As jy vir die jongspan kan bewus maak van wat oppad is dan hoop ek ten minste wanneer dit gebeur dan hardloop hulle nie rond soos afkop hoenders nie

2018-07-21 19:20:52 UTC  

Ken julle ouens “PragerU” op youtube? Wat die ou doen vir Amerika of die westerse kultuur in die algemeen is basies wat ons moet doen vir Afrikaners.

2018-07-21 19:21:20 UTC  

Nee Karoo ek ken nie, sal bietjie gaan koekeloer

2018-07-21 19:21:40 UTC  

https://cdn.discordapp.com/attachments/468396085421932544/470309407532515338/20180721_211955.jpg

2018-07-21 19:21:54 UTC  

Melkkos

2018-07-21 19:22:02 UTC  

Lekker boerkos. MELKSNYSEL

2018-07-21 19:22:19 UTC  

Yes ja. Gemak vir my nounet

2018-07-21 19:22:21 UTC  

https://youtu.be/RH_W31qc9lw kyk die, nogal goeie verduidelikking wat baie verband hou met ons verskille met die swartes

2018-07-21 19:22:22 UTC  

Ek weet nou nie of ek dit boere kos moet noem of koshuis kos nie haha

2018-07-21 19:22:39 UTC  

Dit is egte boerekos.

2018-07-21 19:23:08 UTC  

@Penkop ja nee goeie boerekos

2018-07-21 19:23:14 UTC  

Haha, nou verlang ek huistoe

2018-07-21 19:24:11 UTC  

Ekt nou nou braaivleis geeet maar my momd water sommer nou vir melk kos, ek noem dit sommer melkpap

2018-07-21 19:28:15 UTC  

So gepraat van kos, dis nogal iets wat ek die laaste ruk weer aan die herstel het in my huis, tradisionele boere kos. Gebruik die ou kook en geniet en maak beskuit, koeksusters, poedings ens. Probeer die dogters op die regte pad sit.

2018-07-21 19:28:40 UTC  

Die ouers moet ook betrokke wees by die kampe natuurlik. Ek gesels met van die ouers by ons groep en vra uit oor die kinders. Dit verstom my hoe hulle gladnie praat oor ons geskiedenis nie, die kinders word totaal en al in n bubble beskerm. Ek het nie kinders nie maar ek voel jy doen nie daai kind enige gunste om hom totaal van die waarheid af te blok nie. Ja moet nou nie die kind gaan bang maak nie maar vertel vir hom hy kom van n stam af wat die UK op sy moer gegee het, al die swart nasies oorwin het, Namibie gevat het, Angola basies gevat het en so vir Cuba en Rusland laat bewe het. Ons hoef nie terug te staan vir enige nasie nie