Message from @Karooboer

Discord ID: 470314859796496385


2018-07-21 19:33:11 UTC  

@Penkop ja ons amal stem saam oor dit. En dit is baie belangrik om kinders op die regte pad te sit en reg te leer.

2018-07-21 19:33:20 UTC  

Daar is wit lokasies/squatter kampe. Hoe kan mens daai mense help. Ek gee nie geld nie ,jammer want die geld kom nooit by die regte mense uit nie. Om die waarheid te se ek is maar meer gepla oor daai wit kinders. Dit maak my hartseer as ek na van die beeld materiall kyk.

2018-07-21 19:34:50 UTC  

Moenie vir my se jy het nie kos, werk en verblyf nie, dan staan jy met n sigaret in jou hand en n selfoon in die ander hand, agter jou staan die naweek se bier blikkies nog. Daai persoon wil ek aan sy ore ophang en die kinders net help.

2018-07-21 19:34:51 UTC  

Ditsem! @Penkop, you just advanced to level 5!

2018-07-21 19:35:08 UTC  

@Penkop weet jy, hier is baie wit kinders in my kind se skool wat hulp nodig het, so ek help maar daar met die kos pakkies, die ander hoop ek maar my Orania en Afriforum geld kom daar uit

2018-07-21 19:35:15 UTC  

Da is instansies wat die geld gebruik vir kos en klere. Ons moet maar self by ons naaste kampe gaan en gan klere skenk en kos. Ek het al klere geskenk

2018-07-21 19:35:15 UTC  

Ditsem! @Gonzo, you just advanced to level 6!

2018-07-21 19:36:04 UTC  

In die Weskaap is daar BAIE inisiatiewe wat kinders en kinderhuise ondersteun maar nie wit kindres nie.

2018-07-21 19:36:29 UTC  

OK so daar is mense wat darm probeer help?

2018-07-21 19:37:07 UTC  

Soos ek verstaan doen helpende hand nogal goeie werk, dink Afriforum befonds daai helpende hand

2018-07-21 19:38:23 UTC  

Miskien moet ons maar by Willem hoor of hy n plek/kamp kan identifiseer dan probeer ons help. Ek is maar net bang as ek nie fisies sien waar daai goed heen gaan nie.

2018-07-21 19:38:49 UTC  

@Penkop dis waar, daar is baie skelms selfs in eie geledere

2018-07-21 19:38:50 UTC  

Dankie Karoo ek sal hulle ook gaan uitsnuffel

2018-07-21 19:39:10 UTC  

@Penkop ja da is mense. Maar dit is baie privaat mense ook. Wat groepe in neem en self probeer help. Die ergste is die kinders ja,hulle lui die ergste daar onder. Ek dink gereeld aan dit,dit pla my geweldig

2018-07-21 19:40:41 UTC  

Ek gaan werk maak daarvan as ek by die huis kom.

2018-07-21 19:41:12 UTC  

@Gonzo dis hoekom ek my hulp fokus op mense in my dorp, ek sal graag almal wil help maar dis onmoomtlik, mens hoef nie ver te soek om ‘n sukkelende Afrikaner gesin te kry nie, hulle staan net nie so uit nie want die wat jou hulp sal waardeer adverteer gewoontlik nie hul elende nie.

2018-07-21 19:41:14 UTC  

En ons afrikaner biljoeners help mos net swartes

2018-07-21 19:42:32 UTC  

As jy kinders sien huil van blydskap oor ‘n blikkie konfyt dan kan jy mos weet hoe swaar dit gaan.

2018-07-21 19:42:33 UTC  

Ek onthou in die laat 90's hoe skokkend dit was om witmense op straat te sien. Nou is hul orals en het geen hulp. Baie erg om te sien wat met ons mense gebeur

2018-07-21 19:42:51 UTC  

Dis wat my so omkrap, niks hulp gaan na die wit kindertjies toe nie. Ek ry bike en elke Desember is dit n moerse toy run met al die bikers tot ek gaan kyk het waar daai goed heen gaan. Net mooi niks gaan na my mense toe nie. Dankie vir die gesels ek gaan ook nou eers iets in die maag kry.

2018-07-21 19:43:20 UTC  

@Penkop goeie gesprekkengehad, dankie

2018-07-21 19:43:27 UTC  

Hou so aan! Niemand wil oor die dinge praat nie

2018-07-21 19:44:00 UTC  

Elke een van ons moet maar by ons eie gemeenskappe help bydra. As amla by hulle omgewing help,dan kom daar verandering

2018-07-21 19:44:14 UTC  

Afriforum doen jeugkampe terloops... Amper soos veldskool.

2018-07-21 19:44:22 UTC  

@Gonzo stem saam

2018-07-21 19:44:50 UTC  

@Emile waar kan ons uitvind oor dit? Ek is lid maar weet nie van die goed nie

2018-07-21 19:45:49 UTC  

Ja, hulle bemark dit nie effektief nie. Ek weet net omdat ek met iemand van Afriforum jeug gepraat het...

2018-07-21 19:45:59 UTC  

Sal bietjie probeer uitvind!

2018-07-21 19:46:21 UTC  

Hulle het in Mei / Junie kampe gehad.

2018-07-21 19:47:15 UTC  

Sal bietjie hoor by ons tak ook

2018-07-21 19:49:29 UTC  

Was dalk 'n toetslopie gewees...

2018-07-21 19:50:13 UTC  

Hulle doen al jare jeugkampe

2018-07-21 19:50:14 UTC  

Ditsem! @Willem Petzer, you just advanced to level 6!

2018-07-21 19:50:29 UTC  

Ten minste 4 jaar waarvan ek weet

2018-07-21 19:51:17 UTC  

Wel daar het julle dit!

2018-07-21 19:51:17 UTC  

Ditsem! @Emile, you just advanced to level 1!

2018-07-21 19:53:43 UTC  

@Karooboer Dit is ook hoekom ek dink afrikaners moet nader aan mekaar trek om n meerderheid groep te wees in n provinsie. Die kaap maak die meeste sin,maar dit sal nooit gebeuer nie.
Groot trek 2.
Mens kan mekaar makliker help,en werk skep en mekaar aanstel.
Daar is 2.5 miljoen afrikaners as ons kultuur nog lank wil staan dan gan so iets eventueel moet gebeur.

2018-07-21 20:30:56 UTC  

https://cdn.discordapp.com/attachments/468396085421932544/470326839814914054/20180702_190810.jpg

2018-07-21 21:01:12 UTC  

Sjoe, dis crazy daardie nommers, dis wat met die land gebeur het ook, hulle nommers neem darem vinnig toe.

2018-07-21 21:05:04 UTC  

@Penkop @Karooboer 4.5 miljoen wit teenoor 45+miljoen swart