Message from @Penkop

Discord ID: 470347834756169728


2018-07-21 21:29:55 UTC  

Either dit of 'n catastrophe sal die balans herstel

2018-07-21 21:30:34 UTC  

Ek is besig met daai Derby Lewis interviews. Baie baie waardevolle informasie wat ek nie geweet het nie en vrae wat beantwoord word. Dankie vir daai een.

2018-07-21 21:32:39 UTC  

afrikaner trots

Morele waardes

Geskiedenis leer veral vir ons kinders

Afrikaners moet netwerk met mekaar

Afrikaners wat in nood is help

Meer privaat instansies stig wat na ons mense kan omsien.

2018-07-21 21:33:01 UTC  

Weereens jy pis teen die wind as jy jou kind goeie maniere leer by die huis maar sodra hy by die deur uit stap dan sien hy hoe ander kinders optree, dis normasl om dan te wonder of jou pa se kop raas. Eers eanneer jy ouer is bedef jy die ou ballie het eintlik geweet wat hy doen.

2018-07-21 21:34:04 UTC  

@Gonzo ja daardie is die belangrike punte

2018-07-21 21:34:27 UTC  

@Penkop dit is nogal waar wat jy se

2018-07-21 21:35:01 UTC  

Sodra jy sê enige kamp of instansie is slegs vir wit kinders dan bekak die lefties hulle want hulle dink jy gaan nou die kinders oplei om nazis te word. So jy kan nou nie eintlik by die skole gaan sê jy wil graag iets reel nie. Dis bietjie complicated daai een

2018-07-21 21:36:47 UTC  

@Penkop yip was n goeie onderhoud. Hy was mos verban om onderhoude te doen. Om die waarheid stil te hou.

2018-07-21 21:36:56 UTC  

Skakel maar in by die afriforum jeug ding wat hulle vroer genoem het. Daar kry jy mense wat min of meer dieselfde beginsels het

2018-07-21 21:40:08 UTC  

@Penkop ek is baie ten gunste van inskakel eerder as om iets anders te wil begin. Al stem ek nie 100% saam met alles van ‘n spesifieke organisasie nie, die groter prentjie is wat ek najaag. Sal bietjie uitvind plaaslik hoe ek meer betrokke kan raak by Afriforum.

2018-07-21 21:40:58 UTC  

Dit moet baie moeilik wees om in hierdie omstandighede kinders groot te maak. Regtig. Ons het besluit in die begin van die jaar dat ons nie gaan kinders hê nie. Daar is verskeie redes vir dit waarvan een definitief die feit dat ons nie seker is oor n toekoms vir kinders op die oomblik in SA is nie. Ek haal my hoed af vir die van julle met klein kinders

2018-07-21 21:42:11 UTC  

@Penkop !nooit jy moet kinders kry, dink net as die boere so gepraat het na die 2de boere oorlog? Nee julle moet moet moet kinders kry.

2018-07-21 21:42:11 UTC  

Ditsem! @Karooboer, you just advanced to level 7!

2018-07-21 21:43:12 UTC  

@Penkop dit sal verskillende tiepe instansies wees. Dit kan iets soos n privaat sekuriteit wees wat na ons boere kyk bv. Dit kan klomp verskillende tiepe instansies wees wat ons maandeliks betaal. As amal klein bedrag betaal dan kan mens baie doen. Die instansties is om ons volk te help want die regering help nie so ons doen dit self dan.

2018-07-21 21:44:14 UTC  

Ek sê weereens ons moet op een of ander manier die verskillende goeie inisiatiewe kry om saam te werk. (Suidlanders, Afriforum, Boerelegioen, Front Nasionaal end.) Hulle hoef nie noodwendig 100% saam te stem nie. N tipe van agree to disagree ooreenkoms maar beweeg net in een rigting in

2018-07-21 21:44:17 UTC  

Ja maar afriforum is net een. Ons kan meer as net een he.

2018-07-21 21:46:57 UTC  

Kinder is belangrik. Ons maak n fout om te dink kinders is te duur vir grootmaak. Dit kan gedoen word en moet gedoen word. Bou die volk,maak babas😁

2018-07-21 21:48:56 UTC  

Blykbaar bestaan daar nog n Volksraad. Weet iemand falk meer daarvan? Ek voel ons kort weer n leier wat nie kak vat nie , een wat die verskillende groepe kan bymekaar bring en een wat nie bang is om daai parasiet met die beret op sy kop en rooi hemp aan in die oë te kyk en vir hom te sê genoeg is nou genoeg nie.

2018-07-21 21:49:47 UTC  

Gonzo ons het die besluit gladnie maklik gemaak nie. Dit belowe ek jou.

2018-07-21 21:50:26 UTC  

Yip amal moet saam staan. Afrikaners begin nou eers dit agter te kom.dit gan gan nog tyd vat want hulle weet nie presies hoe of waar om te gaan nie. Darem besef ons mense nou dat hulle gatvol is en dit is hulle land ook en ons is hier om te bly. Dit is nie meer van weghardloop AUS toe nie. Ek sal nooit die land verlaat nie. My voorvaders het te veel opgeoffer vir ons.

2018-07-21 21:54:22 UTC  

Hierdie omstandighede gaan n goeie leier vir ons produseer, daarvan kan julle seker wees. Kyk net na die werk wat Ernst Roets doen, Steve Hofmeyer het wragtig in die laaste 2 jaar my admirasie gewen omfat hy opstaan vir ons, kyk selfs na Willem. Hierdie is maar net die begin ek dink inisiatiewe soos hierdie gee stemme aan mense wat nooit sou kon bydra nie

2018-07-21 21:54:33 UTC  

Julle moet die kinders kry herdink. Jy besef dit dalk nie nou nie. Maar as jy eendag dalk n kind gan kry sal jy besef dit was die regte besluit. Bou die volk.

2018-07-21 21:56:51 UTC  

As ons nou in n ander land was sou my vrou al swanger gewees het. Ek weier om weg te hardloop. Ek kan inelkgeval nie so nou sal ek maar die beste van my omstandighede hier maak.

2018-07-21 22:01:29 UTC  

Moenie laat die land se probleme jou terug hou om n gesin te begin nie. Julle kan dit maak werk.Baie ander het dieselfde gedagtes gehad ek self het so gedink en het toe besluit ek gan wel kinders wil he eendag.

2018-07-21 22:01:51 UTC  

Nou ja. Tot later ek gaan inkruip. Dankie weereens vir die gesels

2018-07-21 22:01:52 UTC  

Ditsem! @Penkop, you just advanced to level 6!

2018-07-21 22:06:44 UTC  

Ek self. Tot volgende keer

2018-07-22 07:55:01 UTC  

Orania het niks, geen werk, geen geleenthede. Slegs bejaarde emigreeer daarheen.

2018-07-22 07:55:01 UTC  

Ditsem! @VliegendeVogel, you just advanced to level 1!

2018-07-22 09:57:51 UTC  

@VliegendeVogel Orania het ook geen misdaad

2018-07-22 10:43:34 UTC  

Als Orania so wonderlik is waarom woon jy nie daar?

9 reden om Orania te vermy;
1. Jou koophuis sommer opgee, alles los en vertrek na 'n woestyn en in 'n tent woon.. is jy getik of iets? 😉
2. Daar is geen werkgeleentheid, self nie vir blanke plakkers.
3. Geen vermaak, of kansen vir jongmensen
4. Onontwikkelde woestyneiland sonder mediese sorg.
5. 'n Aftreeoord vir oumense
6. Geen plek om jou blink 4x4 Hilux Raider te gaan modder ry
7. Geen seehawe.. geen vliegveld
8. Geen eie weermag
9. Hef geen belasting om eie regering in stand te hou.

2018-07-22 10:55:55 UTC  

@VliegendeVogel goeie ding dat @Willem Petzer 'n documentary gaan maak daar oor. Hy kan dan sommer hierdie aanspreek.

2018-07-22 11:01:18 UTC  

Daar was sprake dat iemand besig was om n soortgelyke plek as Orania in die Wes Kaap gaan begin. Blykbaar het die persoon bande met Orania, n tipe van n ooreenkoms. Maar ek weet nie hoe waar dit is nie

2018-07-22 11:03:49 UTC  

Ek dink julle het ‘n wanindruk van Orania, so ver ek verstaan is daar genoeg geleenthede, hulle dan tot nou ‘n opleidings sentrum wat bou werk en ander ambagde oplei. So verstaan ek

2018-07-22 11:04:34 UTC  

Kyk dis nie Pretoria nie, maar hoe meer mense die plek gaan newoon hoe meer raak die geleenthede

2018-07-22 11:04:57 UTC  

Exactly hoe minder daar is hoe meer geleenthede is daar.

2018-07-22 11:05:18 UTC  

Nee meer mense maak geleenthede

2018-07-22 11:05:36 UTC  

Jy noem dit groei

2018-07-22 11:05:43 UTC  

Ek bedoel hoe minder ander goed daar is.

2018-07-22 11:05:55 UTC  

Werks geleenthede behoort nie 'n probleem te wees nie

2018-07-22 11:06:13 UTC  

Mediese sorg 'n probleem, doen iets daar omtrent dit is 'n geleentheid etc.