Message from @Gonzo

Discord ID: 476403050278551554


2018-08-04 20:14:20 UTC  

Ja die ANC is agter dai plase aan,veral die plase wat leeg le en niks op gedoen word nie,of net die helfte in werking is. Hulle wil dit afvat,maar die ANC ondersteuners dink hulle gaan huise afvat en dan vir hulle net so gee.

2018-08-04 20:15:28 UTC  

Ja baie Interessante tyd wat voor le

2018-08-04 20:15:51 UTC  

As hulle my uit my huis uit forseer , dan light ek hom. Dan kry niemand niks

2018-08-04 20:17:33 UTC  

Hulle kan dan n vleisie braai op my erf...

2018-08-04 20:22:19 UTC  

ramaphosa moet ophou speletjies speel,hy moet nou sy mandaat voorle in woorde. Hulle speel nou vir stemme vir 2019

2018-08-05 10:20:04 UTC  

Gonzo daai idioot en sy appy met die rooi hempie aan moet net heel eerste n tyre om die nek kry wanneer al daai honderde duisende mense van hulle agter kom dat hulle weereens vir hulle gelieg het.

2018-08-05 14:43:22 UTC  

Ek wil net hê ons mense moet iewers hê waarheen ons kan gaan en veilig wees. Dan kan ons sit en kyk hoe fok hierdie vlêrmuise alles op en kruip terug na ons toe vir hulp. DAN kan mens vir hulle vra: het julle nou genoeg rondgefok? Gaan julle nou luister? Wil julle nogsteeds kommuniste wees?

2018-08-05 17:46:23 UTC  

Ongeluk sal hulle meeste van die tyd nie luister nie. Ons sal die Afrikaners verwelkom. maar ons sal seker maak dat hulle saam stem met ons droom vir die toekoms

2018-08-05 17:47:08 UTC  

Ongelukkig*

2018-08-05 18:17:23 UTC  

@Penkop kan ek hom in die <#475032588814123030> channel sit?

2018-08-05 18:18:03 UTC  

Die boek bedoel ek...

2018-08-05 18:24:22 UTC  

Natuurlik. Skuus man ek is nuut met die discord storie.

2018-08-06 17:53:25 UTC  

Naand

2018-08-06 19:00:55 UTC  

Yes Gonzo hoe lyk dinge? Sien Renaldo het alweer die hele spul omgekrap. Dink Klipkop gaan n aar bars 😂

2018-08-06 19:01:50 UTC  

Ek kan nie luister na radio kp nie ons internet hier is vertraag.

2018-08-06 19:02:39 UTC  

Maar klink of dit lekker gegaan het gisteraand.

2018-08-07 00:37:06 UTC  

@Penkop Vir wie het Naldie nou weer afgepi$?

2018-08-07 10:31:03 UTC  

So te prate van land wat half gebruik word of idle, kan daai stukke land nie veekoop word as shares nie en communities op plase bou soos orania nie? Klink maar na 'n tipe plan van aksie om die idle half gebruikte land probleem nie meer 'n probleem te maak nie, trek dan mense in op die land, kan net sowel die arme mense help met bly plek en sekuriteit, dan so op bou met gemeenskap met mure en sekuriteit, dan kan daar n paar plekke wees om te vlug wanneer kak spat. Ons kan maar almal so uithelp om die gemeenskaplike plekke te bou ons eie mense te help.

2018-08-07 14:54:36 UTC  

175-250 Duisend afrikaners by die opening van die voortrekker monument in 1949.

Hoe wonderlik sal dit nie wees as alle afrikaners op 16 desember bymekaar kom by afrikaner monumente
reg oor die land nie en n staan vat vir ons identiteit,dit is ons tuisland ons gaan nerens heen nie.

2018-08-07 14:54:48 UTC  

https://cdn.discordapp.com/attachments/468396085421932544/476402842597589043/Pic.jpg

2018-08-07 14:55:38 UTC  

https://cdn.discordapp.com/attachments/468396085421932544/476403050278551553/Afrikaners.png

2018-08-07 17:25:14 UTC  

@Sheamus Onthou net da is plase wat deur mense besit word wat dalk teen die Afrikaner is. Daar is baie wit mense in ons land,self's baie Afrikaners wat niks voel vir ons kultuur nie. En wat van dai miljoener\biljoenere afrikaners wat so BEE is en nooit ons eie mense help nie. Ek dink hul kan maar self na hul plase kyk as die k@k daar spat,hul het mos genoeg geld om vinnig op n private jet te klim om land uit te vlug.

2018-08-07 17:35:25 UTC  

@Gonzo maar dit is mos die punt, die gemeenskap is vir sekuriteit, nie net fisies nie, maar ook vir die skills, die kultuur, en die talent, en geskiedenis ens... Die gurige mense sal hul eie graf grou, kyk hoe ver hul kom hulle eie manier, maar kom ons gee hulle nou nie die onnodige aandag nie, kom ons fokus op die wat kan en wil.

2018-08-08 16:57:36 UTC  

Ek stem Sheamus. Hulle grou nou n gat waar hulle self in gaan val. Hulle belowe niu al die lot mense dat hulle probleme gaan verdwyn want almal gaan n plaas kry en rykdom. Solank hulle net vir Eff en anc stem. Nou ruk hulle die hele land uitmekaar uit en vermoor ons intussen. MAAR na die verkiesing gaan hulle op een of anders stadium begin agter kom dat hulle nogsteeds arm en honger is in n shack terwyl die politicians soos konings lewe. Wat dan? Dan gaan hulle vir daai politicians begin vra waar is die beloofde rykdom en hoekom is daar nie meer kos in die land nie.

2018-08-08 17:02:30 UTC  

En ja my volk gaan nou n lelike skoot vat , baie van my mense gaan dood geskiet word en huisloos gelaat word, maar ek weet vir n feit my mense gaan n plan maak en ons sal aanpas by omstandighede + ons SAL oorleef. Ons is n volk wat nie opgee nie selfs al is die odds oorweldigend teen ons.

2018-08-08 17:05:39 UTC  

SO , miskien moet ons vir die donnerse goed n paar grawe gee en sê “grou die gat bliksems!”
Wie laaste lag, lag die lekkerste...

2018-08-08 19:55:33 UTC  

Ja dit was meer gerig na die gurige van ons eie volksmense... Om eerlik te wees, daar is nie so baie sterk rigtinge nie, daar is 'n klomp rigtings, maar klink my wanneer kak spat gaan ons almal af breek in kleiner gemeenskappe soos dinge nou gaan, en lyk my ook mense is gemaklik met dit... Ek dink dit is nie, maar nou ons kan seker probeer fokus om almal centre toe te bring, en probeer as 'n enkele volk en gemeenskap staan. Hoef niks te vorseer nie, maar sal sien hoe lank dit vat en hoe ver dinge moet gaan voor mense bymekaar kom en se ons het 'n plan nodig... wens net dit hoef nie laaste minuut te wees nie

2018-08-08 20:21:27 UTC  

Eers wanneer daar duisende van ons mense uitgemoor is deur die parasiete gaan ons skrik en bymekaar geforseer word.

2018-08-08 20:24:01 UTC  

@Sheamus Ek stem saam met dit. Maar nie alle wit suid Afrikaners is Afrikaners nie,en baie Afrikaners is ook nie vir ons kultuur nie,die "rainbow believers" moet maar hulle kant kies daar is nie van 'neutraal' wees nie.Ek se maar net ons moet maar ook Wakker wees want da is baie onder ons wat graag ons ondergang wil sien.

2018-08-08 20:25:03 UTC  

@Penkop ons het seker by nou al duisende caualties... moet ons wag vir duisende op een slag of kan ons voorberei om dit te vermy?

2018-08-08 20:25:39 UTC  

Ek stem saam daar @Gonzo

2018-08-08 20:26:04 UTC  

@Penkophulle oogklappe kom nou eers af want hul sien hulle is ook wonder EWC. Mense raak nou eers wakker

2018-08-08 20:27:07 UTC  

*onder

2018-08-08 20:42:54 UTC  

Ek berei myself al lankal voor. Ongelukkig eanneer die kak die fan tref gaan jy saam jou eie soort. Dis human nature. Daar sal altyd verraaiers wees. (Het ek al vir FW en sy rugsteker maatjies gesê ek hoop hulle kry elke liewe een n tyre om die nek?) in elkgeval as daar n groep Afrikaners bymekaar kom sal die verraaiers vinnig begin uitstaan.

2018-08-08 20:44:58 UTC  

Onthou teen daai tyd is dit volslae anarchy. Dit gaan rof gaan en mens kom vinnig agter wie is daar om by te dra en wie nie.

2018-08-08 21:10:28 UTC  

Ons sal hulle doop as die "FW's"😂

2018-08-08 21:23:12 UTC  

Ja stem daar... Hulle sal bydrae of hul sal leech... Hulle sal maar moet ingee of erens anders gaan soek waar hulle kan in pas

2018-08-09 11:36:33 UTC  

My woorde vir die verraaier: Wel ek gaan jou nie vir n fok help as jy nie bereid is om by te dra nie. Ek praat ook nie van die bakkie was nie ek praat van regtig bydra. Ek kan eenvoudig nie bekostig om dit te doen nie. Gaan soek vir jou n engels spreukende groep lefties of verraaiers en dan doen julle ,julle lefty ding. Fok net weg van my en my mense af voor jy pakslae kry. Voor jy gaan laat ek net weereens vir jou sê baie dankie dat julle lefties ons land oorgegee het aan n kommunistiese anc, ons waardeur dit uit die diepte van ons harte uit.

2018-08-09 11:37:28 UTC  

😜

2018-08-10 09:03:48 UTC  

Verraaiers beter hoop hierdie land word nie 'n wettelose plek nie. Want dan gaan hulle kak. Sal gejag word tot sy laaste dae.

2018-08-10 11:03:29 UTC  

Hulle gaan eerste kak, want hulle dink as die kak die fan tref gaan hulle maar net hulleself in die badkamer toesluit met die brood mes en hulle sal ok wees.