Message from @Penkop

Discord ID: 475396902070910989


2018-08-04 12:31:15 UTC  

AfrikanerKnight daai is fantasties. Bewaar dit goed.

2018-08-04 18:16:22 UTC  

Ek sien koerant berigte wat begin praat van saai boere wat sê hulle gaan nie plant vir vilgende jaar nie. Ek wonder al lankal hoe die boere dit regkry im aan te gaan wanneer hulle weet die staat kom vat alles binnekort. Ek dink as die vlêrmuise begin honger raak gaan hierdie sirkus n hele ander ritme begin beweeg.

2018-08-04 19:33:39 UTC  

@Penkop staak net ons tax geld,so maklik soos dit. 5miljoen taxpayers wat 50+% wit is.

2018-08-04 19:43:39 UTC  

Ons moes dit al lankal gedoen het. Dis een tool wat ons het in ons arsenaal wat hulle BAIE seer gaan maak. Een van hulle gunsteling dinge om te sê is dat ons net luister as jy aan ons geld raak. Wel, dit is ongelukkig baie waar maar dit gaan in albei rigtings. As ons aan hulle beursies vat het hulle niks om te steel nie DAN sal jy hoor hoe rasisties ons nou weer is omdat ins nie ons geld vir n kortupte , kommunistiese staat wil gee nie.

2018-08-04 19:44:32 UTC  

Maar hoe keer jy dat die staat inkomstebelasting aftrek van jou salaris af?

2018-08-04 19:47:35 UTC  

Kan n derde party nie ons belasting geld in n oorseese rekening sit nie? Ons betaal die belasting geld daar in en wys vir die vlêrmuise die geld is daar maar dan gebruik ons dit en sê ons sal SLEGS die belasting geld gee as hulle sekere vereistes vir ons nakom bv n Volkstaat vir inself soos wat die Zulus het.

2018-08-04 19:50:41 UTC  

Dan die ander wapen wat ons het is natuurlik wat hierdie boere nou begin doen en ek sê weer, ek ondersteun hulle 100% Hou op kos produseer laat hulle eie ondersteuners begin honger raak en vertroue in hulle verloor. Ons mense gaan iok swaar kry maar ek voel die vlêrmuise gaan dit harder voel.

2018-08-04 19:51:16 UTC  

@TruthCanary Jy kan jou eie tax doen,amal kan net vir hulle employers se hulle gan self hulle tax hanteer van nou af. Hulle kan jou nie stop nie,jy mag dit doen. Dan staak amal net hulle tax

2018-08-04 19:54:02 UTC  

Daar moet egter n gedrewe poging wees waar ALMAL dit doen, want n paar duisend mense wat nie belasting betaal nie, gaan nie die vlêrmuise pla nie. Daardie mense gaan net gearresteer word.

2018-08-04 19:56:34 UTC  

Dis tyd laat hulle begin agterkim daar is n rede hoekom ons volk altyd bo uitkom. Selfs teen die grootste odds. Kyk maar net na ons geskiedenis. Nog elke keer wat die vyhand ons onder kry is dit agv ons goedhartigheid bv ons vrouens en kinders in kinsentrasie kampe.

2018-08-04 19:57:33 UTC  

Selfde met mense en hulle eiendoms verbande. Staak vir so 6 maande dan k@k die bank behoorlik in hule broeke.

2018-08-04 20:00:04 UTC  

As ons eiedom mos afgevat word dan hou die bank jou nogsteeds aanspreeklik vir die uitstaande geld. Dit is hoekom hulle nie so bang vir EWC is nie. Hulle weet jy gaan nogsteeds moet betaal,hulle gaan net al jou ander bates afvat en verkoop tot jy op die straat sit.

2018-08-04 20:04:02 UTC  

Al wat ek kan sê is. Maak leeg daai huis lenings. Kry jou geld uit die land uit. Ek het al met 2 vriende van Zimbabwe af gesels oor hoe dit was toe die vlêrmuise hulle van hulle plase af kom haal het. Een van die eerste dinge wat hulle gedoen het was om geld te vries sodat mense nie groot bedrae kan trek en land uit skuif nie. So al kan jy dit bekostig, om te vlug ,jy kan nie jou geld access nie. En atuurluk dan val die rand se waarde deur die mat en jou R500 000 eiertjie beteken skielik niks.

2018-08-04 20:07:02 UTC  

Gonzo ek is nie seker presies wat in die kintrak met die bank is nie maar basies het ek mos n kontrak met die bank. Ek betaal n prys en dan gee hulle vir my n huis na 20 jaar. As hulle nou skielik sê dit gaan nie meer myne wees nie , breuk hulle kontrak en ek hou op betaal. Ek sal nie n donner bly betaal as hulle my eiendom vat nie , daai kite gan nie vlieg nie.

2018-08-04 20:07:02 UTC  

Ditsem! @Penkop, you just advanced to level 8!

2018-08-04 20:11:35 UTC  

Ek het maar 2 huis leningtjies. - n druppel in die emmer teenoor n boer met n plaas se lening van R20mil +

2018-08-04 20:11:50 UTC  

Daai gaan interesant wees

2018-08-04 20:14:20 UTC  

Ja die ANC is agter dai plase aan,veral die plase wat leeg le en niks op gedoen word nie,of net die helfte in werking is. Hulle wil dit afvat,maar die ANC ondersteuners dink hulle gaan huise afvat en dan vir hulle net so gee.

2018-08-04 20:15:28 UTC  

Ja baie Interessante tyd wat voor le

2018-08-04 20:15:51 UTC  

As hulle my uit my huis uit forseer , dan light ek hom. Dan kry niemand niks

2018-08-04 20:17:33 UTC  

Hulle kan dan n vleisie braai op my erf...

2018-08-04 20:22:19 UTC  

ramaphosa moet ophou speletjies speel,hy moet nou sy mandaat voorle in woorde. Hulle speel nou vir stemme vir 2019

2018-08-05 10:20:04 UTC  

Gonzo daai idioot en sy appy met die rooi hempie aan moet net heel eerste n tyre om die nek kry wanneer al daai honderde duisende mense van hulle agter kom dat hulle weereens vir hulle gelieg het.

2018-08-05 14:43:22 UTC  

Ek wil net hê ons mense moet iewers hê waarheen ons kan gaan en veilig wees. Dan kan ons sit en kyk hoe fok hierdie vlêrmuise alles op en kruip terug na ons toe vir hulp. DAN kan mens vir hulle vra: het julle nou genoeg rondgefok? Gaan julle nou luister? Wil julle nogsteeds kommuniste wees?

2018-08-05 17:46:23 UTC  

Ongeluk sal hulle meeste van die tyd nie luister nie. Ons sal die Afrikaners verwelkom. maar ons sal seker maak dat hulle saam stem met ons droom vir die toekoms

2018-08-05 17:47:08 UTC  

Ongelukkig*

2018-08-05 18:17:23 UTC  

@Penkop kan ek hom in die <#475032588814123030> channel sit?

2018-08-05 18:18:03 UTC  

Die boek bedoel ek...

2018-08-05 18:24:22 UTC  

Natuurlik. Skuus man ek is nuut met die discord storie.

2018-08-06 17:53:25 UTC  

Naand

2018-08-06 19:00:55 UTC  

Yes Gonzo hoe lyk dinge? Sien Renaldo het alweer die hele spul omgekrap. Dink Klipkop gaan n aar bars 😂

2018-08-06 19:01:50 UTC  

Ek kan nie luister na radio kp nie ons internet hier is vertraag.

2018-08-06 19:02:39 UTC  

Maar klink of dit lekker gegaan het gisteraand.

2018-08-07 00:37:06 UTC  

@Penkop Vir wie het Naldie nou weer afgepi$?

2018-08-07 10:31:03 UTC  

So te prate van land wat half gebruik word of idle, kan daai stukke land nie veekoop word as shares nie en communities op plase bou soos orania nie? Klink maar na 'n tipe plan van aksie om die idle half gebruikte land probleem nie meer 'n probleem te maak nie, trek dan mense in op die land, kan net sowel die arme mense help met bly plek en sekuriteit, dan so op bou met gemeenskap met mure en sekuriteit, dan kan daar n paar plekke wees om te vlug wanneer kak spat. Ons kan maar almal so uithelp om die gemeenskaplike plekke te bou ons eie mense te help.

2018-08-07 14:54:36 UTC  

175-250 Duisend afrikaners by die opening van die voortrekker monument in 1949.

Hoe wonderlik sal dit nie wees as alle afrikaners op 16 desember bymekaar kom by afrikaner monumente
reg oor die land nie en n staan vat vir ons identiteit,dit is ons tuisland ons gaan nerens heen nie.

2018-08-07 14:54:48 UTC  

https://cdn.discordapp.com/attachments/468396085421932544/476402842597589043/Pic.jpg

2018-08-07 14:55:38 UTC  

https://cdn.discordapp.com/attachments/468396085421932544/476403050278551553/Afrikaners.png

2018-08-07 17:25:14 UTC  

@Sheamus Onthou net da is plase wat deur mense besit word wat dalk teen die Afrikaner is. Daar is baie wit mense in ons land,self's baie Afrikaners wat niks voel vir ons kultuur nie. En wat van dai miljoener\biljoenere afrikaners wat so BEE is en nooit ons eie mense help nie. Ek dink hul kan maar self na hul plase kyk as die k@k daar spat,hul het mos genoeg geld om vinnig op n private jet te klim om land uit te vlug.

2018-08-07 17:35:25 UTC  

@Gonzo maar dit is mos die punt, die gemeenskap is vir sekuriteit, nie net fisies nie, maar ook vir die skills, die kultuur, en die talent, en geskiedenis ens... Die gurige mense sal hul eie graf grou, kyk hoe ver hul kom hulle eie manier, maar kom ons gee hulle nou nie die onnodige aandag nie, kom ons fokus op die wat kan en wil.

2018-08-08 16:57:36 UTC  

Ek stem Sheamus. Hulle grou nou n gat waar hulle self in gaan val. Hulle belowe niu al die lot mense dat hulle probleme gaan verdwyn want almal gaan n plaas kry en rykdom. Solank hulle net vir Eff en anc stem. Nou ruk hulle die hele land uitmekaar uit en vermoor ons intussen. MAAR na die verkiesing gaan hulle op een of anders stadium begin agter kom dat hulle nogsteeds arm en honger is in n shack terwyl die politicians soos konings lewe. Wat dan? Dan gaan hulle vir daai politicians begin vra waar is die beloofde rykdom en hoekom is daar nie meer kos in die land nie.