Message from @Dyno

Discord ID: 478647779799859211


2018-08-11 07:43:30 UTC  

Ek probeer om nie vir my familie te wys dat ek die hele tyd op my hoede is nie, dat ek die hele tyd probeer dink aan n oplossing vir wat definitief oppad is dit verteer elke minuut van my gedagtes.

2018-08-11 07:45:31 UTC  

Om die waarheid te sê ek wens ek kon net my familie uit hierdie land uit kry. Dan alleen terug kom en voorberei sonder om bang te wees dat iets met hulle gaan gebeur.

2018-08-11 07:47:45 UTC  

Dan is dit GAME ON !

2018-08-12 07:19:58 UTC  

Gelees op Agriforum......kan dit nie beter stel nie !!!
Cheers...ons is 8%, maar ons het die invloed van n 80% !

"Aan die suidpunt van Afrika bly daar ’n spesiale klomp mense. Al tel hulle onder minder as 8% van die land se bevolking, is hierdie mense besonder merkwaardig:

Só merkwaardig dat die ANC-meerderheidsregering amper daagliks wette moet skep of wysig om hierdie klein minderheidsgroepie te kriminaliseer, te marginaliseer en te penaliseer;

Só merkwaardig dat hul sonder parlement, polisie, stemkrag en staatshulp elke dag aan ’n toekoms voortbou omdat hul glo dat God hulle hier geplaas het met ’n spesifieke doel en roeping; en

Só merkwaardig dat hul vir bykans vier eeue hier oorleef – geboelie deur die magtige Brittanje, die Groot Depressie, die onregverdige ANC en barbaarse plaasaanvalle.

Die omstandighede waarin hierdie mense leef, is ontwerp om hulle te vernietig, maar hulle word net sterker en sterker, en hul geloof in God net groter.

Hulle eet biltong en beskuit, drink moerkoffie en gaan Sondae kerk toe. Hulle sing “Ou ryperd” en hou vakansie by die see; hulle hou van braai (met mieliepap of patats); hulle help mekaar en hulle help graag ook ander.

Hulle is trotse Afrikaners – en ek is ook een!

2018-08-12 11:10:29 UTC  

@here almal wat wil in Afrikaans kom gesels is welkom

2018-08-12 14:49:04 UTC  

!invite

2018-08-12 14:49:09 UTC  

Hello @RaRi ! Hier is hy!

https://discord.gg/c4CkWPj

2018-08-13 19:30:38 UTC  

$play

2018-08-13 19:30:39 UTC  

2018-08-13 19:30:55 UTC  

$queue clear

2018-08-13 19:30:55 UTC  

The queue was cleared.

2018-08-13 19:31:23 UTC  

$play sally williams nougat

2018-08-13 19:31:24 UTC  

Added Sally Williams Nougat - JdP to the queue.

2018-08-13 19:31:29 UTC  

$skip

2018-08-13 19:31:30 UTC  

2018-08-13 19:34:11 UTC  

$play bles bridges

2018-08-13 19:34:12 UTC  

Added Bles Bridges - I Am The Eagle, You Are The Wind to the queue.

2018-08-13 19:35:07 UTC  

$play ge korsten sing seeman sing

2018-08-13 19:35:08 UTC  

Added Ge Korsten - Sing Seeman Sing to the queue.

2018-08-13 19:35:23 UTC  

$skip

2018-08-13 19:35:23 UTC  

2018-08-13 19:35:28 UTC  

$skip

2018-08-13 19:35:36 UTC  

$skip

2018-08-13 19:35:37 UTC  

2018-08-13 19:40:10 UTC  

$play annelie van rooyen ek lewe

2018-08-13 19:40:11 UTC  

Added Ek Lewe - Anneli van Rooyen to the queue.

2018-08-13 19:40:51 UTC  

$skip

2018-08-13 19:40:51 UTC  

2018-08-13 19:40:58 UTC  

$skip

2018-08-13 19:40:59 UTC  

2018-08-13 19:41:04 UTC  

$skip

2018-08-13 19:41:04 UTC  

2018-08-13 19:41:31 UTC  

$play sproeitjies

2018-08-13 19:41:31 UTC  

Added Sproetjies to the queue.

2018-08-13 19:44:01 UTC  

$play van coke kartel dis 'n land

2018-08-13 19:44:02 UTC  

Added Van Coke Kartel - Dis 'n Land (Official) to the queue.

2018-08-13 19:44:46 UTC  

2018-08-13 19:46:36 UTC  

$stop

2018-08-13 19:47:58 UTC  

#play toto africa metal cover

2018-08-13 19:48:18 UTC