Message from @theeChristopher
Discord ID: 471459539221479425
hoe baie dames is op die selle bladsy?
soos hoekom was sy stil was daar nie ander dames nie?
of is dit net ons mans wat die bus bestuur?
Sys slim, mens leer meer as mens luister
Hiers ek!
Ek is so dankbaar om 'n platform te hê waar ek politiek kan praat! Niemand wil met my daaroor praat nie, dis te depressing vir almal. En ek wil net meer en meer leer. So flippen dankie. Die flippen boomers!😁
Ha ha ha
Maar dit is hoekom ek vra
Hahaha
jis
asb daai ou pla my
Die groot christen
ja hy trol my konstant
Hy is nie lekker nie
start daai engine @Shiver
Vir my het hy gesê die land kan net reg kom as ons na die Here terugkeer, maar sy here is van een of ander kultus
Ditsem! @KoninginTanja, you just advanced to level 6!
daai ou se ek moet hom onthou
Hahaha goeie een... deejay van plat aarde
ek ken hom van nerens
willem is dit jy?
Ja
jy wet die kitaar kry die girls
Is net my klank af?
Ja
Kom terug en probeer weer
Afrika wifi, hy kom wanneer hy wil. Nag julle. Gesels weer.
page not found
Daarsy
jitte
nie lekker in die kop nie
Ditsem! @theeChristopher, you just advanced to level 4!
dalk wil hulle seuns genoem word
Ek is nog hier
🤣
Maar nou gaan ek.
ek onthou Venterstad het ook so iets gehad
ja hulle nodig goeie bloed
hoor gou hier, met die chat