Message from @Rendier

Discord ID: 472520418914205698


2018-07-27 21:36:42 UTC  

ek sal enige oomblik oppak en dit begin doen

2018-07-27 21:36:52 UTC  

as ek honderd mense kry wat sal help werk om dit te bou

2018-07-27 21:37:00 UTC  

@Gonzo jy is nou orig. Gaan lees weer wst ek gesê het, hou op dwars wees.

2018-07-27 21:37:34 UTC  

@Newscat ZA juis, as jy dit nou al wil doen, trek Orania toe.

2018-07-27 21:38:02 UTC  

@Rendier Suidlanders is n klomp mal naaiers.

2018-07-27 21:38:21 UTC  

praat saam Klip

2018-07-27 21:39:13 UTC  

Kry nie kans nie. Hou nie van inchip nie. Te veelnouens praat. Praat oor mekaar. @Rendier

2018-07-27 21:39:24 UTC  

As ons 50 Orananias gehad het kon ons bietjie leverage gehad het

2018-07-27 21:39:29 UTC  

ah ok

2018-07-27 21:39:30 UTC  

een Orania is useless

2018-07-27 21:39:52 UTC  

en net 'n nota = ek push nie noue actually net ethnostate nie

2018-07-27 21:40:08 UTC  

mense wat nie useless is nie en wat kan bou

2018-07-27 21:40:25 UTC  

makie saak watse kleur

2018-07-27 21:40:27 UTC  

@Gonzo Soos ek gesê het, oms gaan in n hoek in geforseer word om self na ons munisipaliteite te kyk, as ons klaar self na dit kyk, dan gaan ons VN toe en sê ons is klaar onafhanklik.

2018-07-27 21:41:34 UTC  

@Gonzo Dit is hoe meeste van al die ander lande wat onafhanklikheid verkry het dit gedoen het.

2018-07-27 21:42:43 UTC  

@Gonzo As ons klaar by die VN was kan ons ophou belasting aan nasionale regering betaal en ons grense verdedig.

2018-07-27 21:44:22 UTC  

miskien is die hoekom ons verdeeld is. een groep praat kak van die ander.

2018-07-27 21:46:01 UTC  

@Rendier Hou vir BLF ook dop....

2018-07-27 21:46:58 UTC  

BLF sal van EFF se votes vat

2018-07-27 21:47:18 UTC  

@Rendier jy kan maar in voice reply né. Ek kan jou hoor 😂

2018-07-27 21:47:26 UTC  

lol]

2018-07-27 21:49:00 UTC  

@Arcade_Hustle Divide and conquer...

2018-07-27 21:51:01 UTC  

Mazotti

2018-07-27 21:51:01 UTC  

Ditsem! @Klipkop (Clip-Cop), you just advanced to level 9!

2018-07-27 21:52:05 UTC  

@Arcade_Hustle @Rendier Grond nou, myne en banke volgende....

2018-07-27 21:52:30 UTC  

ye

2018-07-27 21:53:08 UTC  

"The meek shall inherit the Earth, but never its mineral rights."

2018-07-27 21:54:10 UTC  

Lol

2018-07-27 21:55:07 UTC  

@Rendier was dit westerse of oosterse maatskappye?

2018-07-27 21:55:49 UTC  

Yeah al wat gaan gebeur 'n klomp boere verloor grond - sonder dat dit die nuus maak, meer witmense verloor als, ons word nog minder etc

2018-07-27 21:56:13 UTC  

westerse

2018-07-27 21:56:47 UTC  

ja en elke mafikizolo politikus se monie worry daar gaan niks gebeur nie

2018-07-27 21:56:54 UTC  

@Rendier juis... hulle wil die weste uit druk. Watch, china is oppad...

2018-07-27 21:57:43 UTC  

Ons praat almal chinese oor 20 jaar, as ons nog hier is

2018-07-27 21:58:47 UTC  

Hier is my oplossing 👆 vir ons Afrikaners se probleme. Wie's in?

2018-07-27 21:59:26 UTC  

@Rendier Die grondwet sê 'n waardeerder en n regter kan die prys aanpas.

2018-07-27 22:00:14 UTC  

@KoninginTanja Nou vertel ons.

2018-07-27 22:01:30 UTC  

@Klipkop (Clip-Cop) ek is bereid om die moeilike taak op my te vat en koningin te word van die Afrikaners

2018-07-27 22:02:13 UTC  

@KoninginTanja : Gaan jy my 'm Knight doop as ek vir jou vote

2018-07-27 22:02:25 UTC  

Ek se nogsteed = ons moet klomp Oranias maak 😄

2018-07-27 22:02:35 UTC  

@Gonzo Ek he klaar met jou gepraat, jy is hardkoppig.