Message from @rupdog
Discord ID: 477954353492262943
Net nognooit een ontmoet nie
Kom Suid Kaap toe. Baie regese poppe
wat is n vokken kalveinse Christian?
NG Kerk
ek is ags/protenstant?
Basies die geloof van die VOC en die Hugenote
Selle ding basies
Selvde ding Skaap
Jys solid
Gaan maar Orania toe
okay ek kan dan orania to gaan. Moet eers graad vang.
Hahah gooi
Wat swot jy?
ek is nou matriek. ek gaan Charted Accounting swot.
Goeie rigting, maar tough
Sterkte met hom
Christianity encapsulates archetypes
Ek swot econ en internasionale handel
@SGL moet jy daai kak van die duisende handels beleide en werkskepping beleide leer?
Nee maat, fokus meer op die handels proses
Hoe om die produk van punt A na punt B te kry, hoe om dit te befonds, ens
okay
Hahah, ek is seker die ou toppie hier
Ag, dis beter, jyt meer ervaring as ons
Soos hulle in die Oos Kaap sê, ek is n app, maar ek is n ou aap!
het orania internet?
hmmmm.. still sounds like too much dependence on feelings to judge
Goeie vraag
Naturally
Ek haat geloofs gesprekke
Hoekom?
Ek is gelowig self, maar ek vind hul irrelevant
n Mors van tyd so te sê
Dusty praat moer baie en gee vir niemand kans nie
lol DeeJay
lol