Message from @theeChristopher
Discord ID: 479028373453275136
Seke weskus iewers
ja dit is weskus
maar dit gaan sekerlik noord wees van langebaan
Ja
@theeChristopher port nolloth dalk
Treinspoor na orania
Ek noem maar net
Kyk hierdie kak
Journalist is bang vir pravta
praat julle van elon must?
musk
ah okay
hoe is hy ons guy?
ek dink nie so nie
Nee hy sal nie
hy is dan anti trump
Hy haat SA
Ekt sy boek gelees
wat se sy boek?
Boek oor sy lewe
Hy was geboelie
almal gebruik kanada om amerika heen te gaan
soos almal gaan NZ toe om AUS heen te gaan 🤣
wie was nie geboelie nie
Daar is baie amerikaners en europeers wat vir ons boere is
dit is makliker en goedkoper dit is wat mense se
net soos NZ
Da is van hulle wat beplan om te help veg hier
dit is makliker en cheaper
as direk AUS
yes
presies dit
ja die tex werk nog vir 'n mens hier
tax
maar dit is nou besig om in mekaar in te donner
nee tjom
nee om weer in SA te wees