Message from @theeChristopher
Discord ID: 479030087489028097
yes
presies dit
ja die tex werk nog vir 'n mens hier
tax
maar dit is nou besig om in mekaar in te donner
nee tjom
nee om weer in SA te wees
ek probeer geld spaar vir 'n plass
ek's in NZ
wanneer ek geld het
Ek spaar vir kleinhoewe. Wil ook boer
nee diemense is toe
@theeChristopher my broer was daar en se die Libtards haat die Afrikaaners daar
En dit is almal daar
ja niemand hou van ons nie
net sekere
Hoe lank is jy al da
Ja hy is terug na 6 maande. Kon dit nie vat om sy kinders in die skool daar te he nie
@Willem Petzer ek wou eers orania heen trek toe se almal ek is mal in die kop
toe was een hektaar nog R250000
langs die rivier
Wane kom j terug
ek werk op 'n 5 jaar plan
Orania maak hul eie crypto want hulle kan als self hardloop
As die oorlog uibreuk dan moet j kom
ja beslis, voordat cyril sy kak begin was my plan 5 jaar
@Gonzo waar in die land is jy?
Wes kaap
mooi plek vir vakansie, ons hou elkejaar vakansie in Jongensfontein.
Kaap is enigste provinsie wat nog funksioneer. Die ander gan nie meer lank hou nie.
ja jy praat die waarheid. ons se altyd sodra jy oor die oranje ry dan is dit 'n ander land.
die paaie is mooi, dorpe is relatief skoon ja
Ek se altyd as ek terug ini kaap kom. Dit is eerste wereld teenoor die ander plekke
Ja potholes word sele dag reg gemaak
dit is ook dat hulle nie met skaduwees so baie sukkel nie
so dit help baie