Message from @theeChristopher
Discord ID: 479029657010700311
almal gebruik kanada om amerika heen te gaan
soos almal gaan NZ toe om AUS heen te gaan 🤣
wie was nie geboelie nie
Daar is baie amerikaners en europeers wat vir ons boere is
dit is makliker en goedkoper dit is wat mense se
net soos NZ
Da is van hulle wat beplan om te help veg hier
dit is makliker en cheaper
as direk AUS
yes
presies dit
ja die tex werk nog vir 'n mens hier
tax
maar dit is nou besig om in mekaar in te donner
nee tjom
nee om weer in SA te wees
ek probeer geld spaar vir 'n plass
ek's in NZ
wanneer ek geld het
Ek spaar vir kleinhoewe. Wil ook boer
@theeChristopher my broer was daar en se die Libtards haat die Afrikaaners daar
En dit is almal daar
ja niemand hou van ons nie
net sekere
Hoe lank is jy al da
Ja hy is terug na 6 maande. Kon dit nie vat om sy kinders in die skool daar te he nie
@Willem Petzer ek wou eers orania heen trek toe se almal ek is mal in die kop
toe was een hektaar nog R250000
$250k
langs die rivier
Wane kom j terug
ek werk op 'n 5 jaar plan
Orania maak hul eie crypto want hulle kan als self hardloop
As die oorlog uibreuk dan moet j kom
ja beslis, voordat cyril sy kak begin was my plan 5 jaar
@Gonzo waar in die land is jy?
Wes kaap
mooi plek vir vakansie, ons hou elkejaar vakansie in Jongensfontein.