Message from @Gonzo
Discord ID: 479029106495717377
Journalist is bang vir pravta
praat julle van elon must?
musk
ah okay
hoe is hy ons guy?
ek dink nie so nie
Nee hy sal nie
hy is dan anti trump
Hy haat SA
hoe sal hy vir die boer wees?
Ekt sy boek gelees
wat se sy boek?
Boek oor sy lewe
Hy was geboelie
almal gebruik kanada om amerika heen te gaan
soos almal gaan NZ toe om AUS heen te gaan 🤣
wie was nie geboelie nie
Daar is baie amerikaners en europeers wat vir ons boere is
dit is makliker en goedkoper dit is wat mense se
net soos NZ
dit is makliker en cheaper
as direk AUS
yes
presies dit
ja die tex werk nog vir 'n mens hier
tax
maar dit is nou besig om in mekaar in te donner
nee tjom
nee om weer in SA te wees
ek probeer geld spaar vir 'n plass
ek's in NZ
wanneer ek geld het
Ek spaar vir kleinhoewe. Wil ook boer
nee diemense is toe
@theeChristopher my broer was daar en se die Libtards haat die Afrikaaners daar
En dit is almal daar
ja niemand hou van ons nie
net sekere
Hoe lank is jy al da
Ja hy is terug na 6 maande. Kon dit nie vat om sy kinders in die skool daar te he nie