Message from @Newscat ZA
Discord ID: 480847768366088192
hehehe maar dis net my opinie lol
@Newscat ZA Dit is nou equality era mos,julle gan saam ons op die front lines veg in ww3
dan volg leierskap uit dit
Growwe hande (M) en sagte kurwes (F). Werk vir my.
@Gonzo hey ekt nooit gestem vir equality nie lol
maar ek sal veg as ek moet ja 😉
Maar onthou..... Dis net soveel lekkerder vir 'n man om 'n vrou te beskerm as sy beskerming wil he.
Vrouens het ook n deel van die manlike uitkoms
ek dink as mens equality het gebasseer op merit is dit fair - die wat goed is in iets, laat hulle dit doen
Dit is wat die wereld mos nou soek,al dai feminists wat equality soek en masculinity probeer uitwis. So hulle moet saam oorlog veg😂
Hehe yeah @Gonzo daai feminazi nonsens is net politieke bullshit 😃
Gelukkig is daar nog van die skoner geslag wat nie 100% daarmee saamstem nie (maar hul is maar dun gesaai)
Die hele feminatzi nonses het baie skade gedoen on society
Dis soos nou, daar is 9% vroue vlieniers, nou will hulle he meer vrouens moet vlieg - dis absoluut belaglik
ek dink 9% is klaar hoog
@Guss ek hoop dat van die kinders wat nou grootword weer ouer waardes kan leer, bv let boys be boys and girls be girls
@Newscat ZA hulle maak nou gender neutral kinders groot😂 die kind kan besluit wat hulle wil wees.
my hel ja ek sien al die nonsens wat aangaan in die wereld 😮 wat my hoop gee is dat daar 'n bietjie van 'n konservatiewe oplewing is
Ditsem! @Newscat ZA, you just advanced to level 7!
Dis so scary
😦
@Newscat ZA darem is afrikaanse mense nog conservative en ons het morele waardes,maar ek sien dit nie meer so baie onder tieners nie. Ek was nog old school groot gemaak. Die ouers vandag moet hulle kinders beter grootmaak.
@Gonzo yes ek stem honderd persent saam
hierdie liberale bull* het regtig hand uitgeruk
@Gonzo anyways, dis nogals laat- thx vir chat, gaan nou maar afsit hier
@Newscat ZA cheers
@Gonzo cheers!
look who follows @Willem Petzer now
She always followed me
she is a bright lady. She knows whats right
Gotta get her on your channel!!!
Does she respond to DMs?
Haha gaan jy try in slide?
Lame
Yup we rock. Best at everything. Especially religion 👌
Except weather