Message from @Deejay from Earth

Discord ID: 475887138936717312


2018-08-04 05:36:43 UTC  

Palace Of Justice In Pretoria

https://cdn.discordapp.com/attachments/469490581899575297/475175230344790016/unknown.png

2018-08-04 05:39:39 UTC  

Parliament building Cape town.

https://cdn.discordapp.com/attachments/469490581899575297/475175969586413568/unknown.png

2018-08-04 06:18:11 UTC  

And just on a side-note... I'd like to present you with the best Flat Earth proof of them all....

2018-08-04 06:18:27 UTC  

https://cdn.discordapp.com/attachments/469490581899575297/475185734483968010/unknown.png

2018-08-04 19:21:25 UTC  

☝ 🤔

2018-08-04 22:43:52 UTC  

They offer no proof of their claim whatsoever. Could be that Putin sent a missile their way and they're covering up? Who knows.

2018-08-05 14:48:16 UTC  

Is this a bunch of non math degree people talking about lack of gravity and flat earth.

2018-08-05 14:48:29 UTC  

Aai the shit people say.

2018-08-05 18:00:59 UTC  

@deavmi only one it seems, far as I have seen... snaakse debat tho.

2018-08-05 18:33:12 UTC  

snaaks bru

2018-08-05 23:52:24 UTC  

https://cdn.discordapp.com/attachments/469490581899575297/475813358814363658/pear_review.PNG

2018-08-06 00:00:02 UTC  

https://cdn.discordapp.com/attachments/469490581899575297/475815278685716481/DIdIoyrWsAE5zp1.jpg

2018-08-06 00:03:21 UTC  

https://cdn.discordapp.com/attachments/469490581899575297/475816113104486413/unknown.png

2018-08-06 04:27:23 UTC  

@Deejay from Earth yes ou. Het jy al na Australia toe gevlieg one way vir n vakansie of iets?

2018-08-06 04:45:35 UTC  

Yep New Zealand, Peru.

2018-08-06 04:46:27 UTC  

USA x 2

2018-08-06 04:47:54 UTC  

Ek vlieg ook Radio Control fixed-wing, Heli's en Drones, so ek is bekend met die basics van aviation.

2018-08-06 04:49:48 UTC  

Ek wil nog USA toe... damn daar is paar epic plekke daar. Ekt op n stadium n vid gesien van n ou wat n RC plane met n turbine engine gebou het en daai ding was mal vinnig.

2018-08-06 04:51:51 UTC  

Ja die turbines is cool. Jy kan nie glo so klein turbine maak 65k RPM nie.

2018-08-06 04:55:09 UTC  

Dis insane!

2018-08-06 04:55:27 UTC  

Yes daai is die een

2018-08-06 04:56:25 UTC  

..En hy maak die eers helfte van die spoed van die rotasie van die aarde nie.

2018-08-06 04:58:28 UTC  

"An object at rest stays at rest, and an object in motion stays in motion with the same force and in the same direction unless acted upon by an unbalanced force"

2018-08-06 04:59:07 UTC  

Dis hoekom viegtuie nie kan opstyg of land op runways wat teen Mach 1.3 beweeg nie.

2018-08-06 05:00:01 UTC  

Maar relatief tot die aarde beweeg die vliegtuie nie mach 1.3 nie. Dit is hoekom hle kan opstuig

2018-08-06 05:01:25 UTC  

Relatiwiteit is nog nooit bewys nie en is net teorie - en daar is geen verskil tussen dit en verbeelding nie.

2018-08-06 05:02:36 UTC  

Relatief is maklik bewysbaar. Ry net opi snelweg. As 2 karre in die selfde rigting ry. 1 teen 130kph en een teen 110 kph. Dan relatief tot kar 2 ry kar 1 20kph.

2018-08-06 05:06:29 UTC  

Dis amazing want Einstein kon dit nie eers bewys nie.

2018-08-06 05:09:19 UTC  

Hy het want dis hoe ek weet. Ekt dit in eerste jaar fisika geleer al tho.

2018-08-06 05:09:56 UTC  

https://cdn.discordapp.com/attachments/469490581899575297/475893267859505193/HW3fx60.jpg

2018-08-06 05:12:25 UTC  

@Sidius Julle kort absolute bewys van 1: Gravitasie (met 'n eksperiment) 2: Kurwe soos NASA dimensies (met 'n eksperiment) 3. Rotasie (met 'n experiment)

2018-08-06 05:20:11 UTC  

Ons kan nog 'n ander thought experiment ook doen. Kom ons maak so... ek submit as bewys dat die aarde nie beweeg nie , net een bewys. Ek voel nie ek beweeg nie. En ek weet my sintuie werk want ek kan beweging voel as ek loop, kar ry, vlieg ens. Hoe counter jy daai argument?

2018-08-06 05:36:06 UTC  

Want relatief tot die aarde beweeg jy nie as jy stil staan nie en dus sal jy natuurlik nie voel dat jy beweeg nie. Dit is soos om op n maglev trein te ry teen about 700kph. Wanneer hy accellerate voel jy beweeging. Maar wanneer hy teen konstante spoed travel voel jy asof jy stil staan al beweeg die trein relatief tot die aarde. En ook onthou die aarde is abour 4.5 biljoen jaar oud so die atmosfeer het al baie tyd gehad om op te vang met die rotasie spoed van die aarde. Dit is ook hoekom ons nie vermorsel word deur 1000 kph winde nie want die atmosfeer beweeg nasenby teen die selfde rotasie spoed as die aarde... ekt vju n video vroer gestuur waar die gravitasie konstante op aarde in lug bewys word en dus gravitasie ook. Ook een waar n ou op 2 locations die curvature deur n baie sterk teleskoop wys. So al die eksperimente is klaar in die chat vir jou.

2018-08-06 05:40:35 UTC  

1. Hoe gaan die Maglev train se storie einding wanneer die trein self 700kph beweeg, en die rail onder die trein beweeg in die teenoorgestelrigting teen 1600kph?