Message from @Deejay from Earth
Discord ID: 475813358814363659
Is that book available in audio form? Btw I also wonder about that question of why the world is so bad if we have such a great amount of knowledge...
@Deejay from Earth dankie man.
@Sidius 👍🏽
Palace Of Justice In Pretoria
Parliament building Cape town.
And just on a side-note... I'd like to present you with the best Flat Earth proof of them all....
☝ 🤔
They offer no proof of their claim whatsoever. Could be that Putin sent a missile their way and they're covering up? Who knows.
Is this a bunch of non math degree people talking about lack of gravity and flat earth.
Aai the shit people say.
snaaks bru
@Deejay from Earth yes ou. Het jy al na Australia toe gevlieg one way vir n vakansie of iets?
Yep New Zealand, Peru.
USA x 2
Ek vlieg ook Radio Control fixed-wing, Heli's en Drones, so ek is bekend met die basics van aviation.
Ek wil nog USA toe... damn daar is paar epic plekke daar. Ekt op n stadium n vid gesien van n ou wat n RC plane met n turbine engine gebou het en daai ding was mal vinnig.
Ja die turbines is cool. Jy kan nie glo so klein turbine maak 65k RPM nie.
Dis insane!
Yes daai is die een
..En hy maak die eers helfte van die spoed van die rotasie van die aarde nie.
"An object at rest stays at rest, and an object in motion stays in motion with the same force and in the same direction unless acted upon by an unbalanced force"
Dis hoekom viegtuie nie kan opstyg of land op runways wat teen Mach 1.3 beweeg nie.
Maar relatief tot die aarde beweeg die vliegtuie nie mach 1.3 nie. Dit is hoekom hle kan opstuig
Relatiwiteit is nog nooit bewys nie en is net teorie - en daar is geen verskil tussen dit en verbeelding nie.
Relatief is maklik bewysbaar. Ry net opi snelweg. As 2 karre in die selfde rigting ry. 1 teen 130kph en een teen 110 kph. Dan relatief tot kar 2 ry kar 1 20kph.
Dis amazing want Einstein kon dit nie eers bewys nie.
Hy het want dis hoe ek weet. Ekt dit in eerste jaar fisika geleer al tho.