Message from @MR VLAK

Discord ID: 476449068416106496


2018-08-06 09:45:55 UTC  

Mud-flood - buried first floor. This is what you're looking for when investigating the Mud-flood. This phenomenon can be found in almost every single 19th century city/town in the world. Use Google maps. Go have a look and see if I'm lying. From South-America, to North America, Europe, Asia, Africa. It's everywhere, and it is entirely undocumented. Go check out Church square on google maps and see if you can find some evidence.

https://cdn.discordapp.com/attachments/469490581899575297/475962721817591808/unknown.png

2018-08-06 10:00:59 UTC  

Can I just say that the Mud-Flood of the 19th Century is very new on the reality radar. It goes hand-in-hand with the Great Tartaria / Atlantis lost civilization. These people were highly developed technologically, they had free energy and other tech we can only dream of today.

2018-08-06 10:02:30 UTC  

https://cdn.discordapp.com/attachments/469490581899575297/475966892683821056/unknown.png

2018-08-06 10:03:54 UTC  

...because I would love to know how anyone carved that out of marble with a hammer and chisel ?

2018-08-06 10:15:07 UTC  

And now you know why William Shakespeare is such a mystery.

2018-08-06 14:17:18 UTC  

@Rendier well daai is n pretty stupid move van itunes gewees...

2018-08-07 04:38:08 UTC  

https://cdn.discordapp.com/attachments/469490581899575297/476247653177360394/DJtDt2GUIAA1DEy.jpg

2018-08-07 10:41:54 UTC  

https://cdn.discordapp.com/attachments/469490581899575297/476339195309457430/C_Gd28VVoAAsihh.jpg

2018-08-07 14:22:40 UTC  

DTIC ADA257911: Monopole Elements with Disk Ground Planes on Flat Earth: Atlas of Directivity, Radiation Efficiency, Radiation Resistance, and Input Impedance
by Defense Technical Information Center

2018-08-07 14:23:02 UTC  

https://cdn.discordapp.com/attachments/469490581899575297/476394847666700298/DTIC_ADA257911.pdf

2018-08-07 14:48:07 UTC  

1931

https://cdn.discordapp.com/attachments/469490581899575297/476401160002076687/60000.JPG

2018-08-07 15:33:13 UTC  

https://cdn.discordapp.com/attachments/469490581899575297/476412509113548811/DBMq-FFWsAAelL_.jpg

2018-08-07 16:33:12 UTC  

https://cdn.discordapp.com/attachments/469490581899575297/476427602752700418/DFi0J8uXUAIQdJA.jpg

2018-08-07 17:47:35 UTC  

@Deejay from Earth as n vlieg in jou kar teen die windscreen sit en jy ry 120kmph, hoe vinnig vlieg hy?

2018-08-07 17:53:16 UTC  

Binnekant of buitekant?

2018-08-07 17:53:59 UTC  

Albie?

2018-08-07 17:55:36 UTC  

Buitekant waai hy af. Binnekant, selfde spoed as die kar. Wat gebeur as jy die kar se windscreens uithaal?

2018-08-07 17:56:37 UTC  

Dan waai hy weg. Maar as die vlieg in die kar is en hy sit still dan vlieg hy mos nie?

2018-08-07 17:58:29 UTC  

dalk moet ek dit beter vra.. As die kar met die vlieg verby jou kom dan is hy die spoed van die kar,ne? Maar as jy in die kar sit en na hom kyk dan sit hy stil, ne?

2018-08-07 17:59:03 UTC  

Korrek. Jou probleem kom wanneer jou vlieg opstyg. An object at rest stays at rest and an object in motion stays is motion with the same force and in the same direction unless acted upon by an un-balanced force.

2018-08-07 18:00:22 UTC  

Want runways op lughawens is in elke liewe wind-rigting - nie net saam die spin van die aarde nie.

2018-08-07 18:01:31 UTC  

Maybe this is finally DeeJays match? let's see, I am grabbing some popcorn for this

2018-08-07 18:03:47 UTC  

wag ek moet eers jou lughawe storie gaan lees. gee my n oomblik

2018-08-07 18:04:25 UTC  

@MR VLAK DeeJay sal jou op hook met sy eie sources laat jy beter verstaan waar hy vandaan kom

2018-08-07 18:04:57 UTC  

Hy is goed om sources te gee lol

2018-08-07 18:06:24 UTC  

Okay okay so @Deejay from Earth jy se dat die aarde nie rotate nie want n vleigtuig kan nie in n mach 1.3 head wind op stuig nie. Se my gou.. daai vleig in jou kar wat teen 120kmph ry, kan die vlieg op stuig (ja die vensters is toe)

2018-08-07 18:10:27 UTC  

Nee ek het dit nie gesê nie. Strawman. Ek sê die aarde draai nie want dis wat ek moet my eie sintuie kan bewys. Ek voel of experience geensins enige beweging nie en dit is genoeg bewys.

2018-08-07 18:13:57 UTC  

@Deejay from Earth okay jammer as ek miss verstaan het. Maar die voorbeeld van die vlieg bly. Voel die vlieg met sy sintuie dat hy 120kmph beweeg in n toe kar? Nou dink die vlieg was daar van n maggot op n vrot mango in die rear en hy het nog nooit iets anders beleef nie (soos jy op die aarde) hoe sal hy dit experiance?

2018-08-07 18:16:00 UTC  

Ek het company chat nou nou

2018-08-07 18:19:12 UTC  

dit is reg. gesels later

2018-08-07 18:36:53 UTC  

@MR VLAK Sorry ek is terug.

2018-08-07 18:37:29 UTC  

Great!

2018-08-07 18:38:32 UTC  

@MR VLAK So ek glo die aarde staan stil want ek kan nie die beweging voel nie. Hoekom glo jy die aarde draai?

2018-08-07 18:43:33 UTC  

Wel sien ek het gehoop jy beantwoord my scenario eers. Dit sou dit makliker gemaak het om na dit jou te verduidelik wat ek glo, daarin le die beginsel van wat ek glo. Maar jy moet dalk nie aanneem wat ek glo nie 😜

2018-08-07 18:45:48 UTC  

Die ding is, ons kan teorie vir mekaar gooi die hele aand lank, maar ultimately gaan die debat oor drie dinge. Die spin van die aarde, die kurwe van die aarde, en Gravitasie. Ultimately moet jy al drie daai bewys, en ek moet bewys hy is plat, staan stil, en ek moet density bewys.

2018-08-07 18:47:48 UTC  

@MR VLAK Voor ons begin, mag ek solank 'n vraag vra?

2018-08-07 18:48:56 UTC  

ja go for it? ek kom nou terug

2018-08-07 18:50:16 UTC  

@MR VLAK Cool thanks. Wil net hoor hoe, waar en wanneer die spoed van die rotasie van die aarde om sy eie as vir die eerste keer gemeet is, en ook watse toerusting hulle gebruik het?

2018-08-07 18:54:17 UTC  

@Deejay from Earth Well hoe meet jy dit as jy niks het om teen te meet nie. Soos die kar met die vlieg... die vlieg kan nie meet hoe vinnig hy gaan in die kar as hy nie uit kyk nie en n refrence kry buite die kar nie. Maar as die vlieg net sy spoed meet teen die binnekant van die kar dan staan hy stil.