Message from @Deejay from Earth

Discord ID: 476264800834420749


2018-08-06 05:09:19 UTC  

Hy het want dis hoe ek weet. Ekt dit in eerste jaar fisika geleer al tho.

2018-08-06 05:09:56 UTC  

https://cdn.discordapp.com/attachments/469490581899575297/475893267859505193/HW3fx60.jpg

2018-08-06 05:12:25 UTC  

@Sidius Julle kort absolute bewys van 1: Gravitasie (met 'n eksperiment) 2: Kurwe soos NASA dimensies (met 'n eksperiment) 3. Rotasie (met 'n experiment)

2018-08-06 05:20:11 UTC  

Ons kan nog 'n ander thought experiment ook doen. Kom ons maak so... ek submit as bewys dat die aarde nie beweeg nie , net een bewys. Ek voel nie ek beweeg nie. En ek weet my sintuie werk want ek kan beweging voel as ek loop, kar ry, vlieg ens. Hoe counter jy daai argument?

2018-08-06 05:36:06 UTC  

Want relatief tot die aarde beweeg jy nie as jy stil staan nie en dus sal jy natuurlik nie voel dat jy beweeg nie. Dit is soos om op n maglev trein te ry teen about 700kph. Wanneer hy accellerate voel jy beweeging. Maar wanneer hy teen konstante spoed travel voel jy asof jy stil staan al beweeg die trein relatief tot die aarde. En ook onthou die aarde is abour 4.5 biljoen jaar oud so die atmosfeer het al baie tyd gehad om op te vang met die rotasie spoed van die aarde. Dit is ook hoekom ons nie vermorsel word deur 1000 kph winde nie want die atmosfeer beweeg nasenby teen die selfde rotasie spoed as die aarde... ekt vju n video vroer gestuur waar die gravitasie konstante op aarde in lug bewys word en dus gravitasie ook. Ook een waar n ou op 2 locations die curvature deur n baie sterk teleskoop wys. So al die eksperimente is klaar in die chat vir jou.

2018-08-06 05:40:35 UTC  

1. Hoe gaan die Maglev train se storie einding wanneer die trein self 700kph beweeg, en die rail onder die trein beweeg in die teenoorgestelrigting teen 1600kph?

2018-08-06 05:43:12 UTC  

Alles wat jy hier sê is gebasseer om die assumption dat die aarde beweeg - sonder enige bewys. En ek wil graag weet HOE beweeg die atmosfeer saam met die rotasie van die aarde - want as die atmosfeer draai teen mach 1.3 saam met aarde, wil ek graag sien hoe vlieg 'n Cessna 172 in 'n Mach 1.3 head-wind in.

2018-08-06 06:11:29 UTC  

Die rail onder sal nooit relatief tot die trein beweeg nie. Want relatief tot die aarde sal hy nooit beweeg nie dis hoekom die trein in enige rigting kan beweeg sonder n fuss. Die atmosfeer beweeg saam die aarde omdat hulle 'gravity locked' is. Ek sal n paper hier post wat dit ook verduidelik. Die maan is ook gravity locked aan die aarde by the way en dis hoekom ons altyd net 1 kant van die maan sien. En vliegtuie kry dus nie die mach 1.3 winde nie juis omdat hulle beweeg deur die atmosfees wat relatief stadig beweeg teenoor die aarde omdat die aarde gravitasie al uitoefen daarop vir die laaste paar biljoen jaar.

2018-08-06 06:13:05 UTC  

So sê hulle ja. Ek stuur vir jou 'n bietjie copypasta.

2018-08-06 06:13:54 UTC  

Four conclusive experiments performed by the top scientists of their day proved that the Sun, Moon and stars revolve around us, and that Earth is the fixed, motionless centre of the universe.

The Michelson-Morley, Michelson-Gale, Airy's Failure and Sagnac experiments scientifically proved Geocentrism and nearly crushed the dying Heliocentric theory until Mr. Einstein came through with his Special Relativity mathematical denial of the proven Aether and philosophically (not scientifically) banished the Aether from study ever since.

These studies and peer reviewed experiments are never covered in any university courses. These conclusive peer-reviewed and repeated scientific results are nowhere debated or denied, merely suppressed and ignored. The fact of the matter is that Geocentrism has been conclusively proven for over a century.

In 1913 Sagnac conducted an experiment to test the speed and constancy of light and proved the existence of the Aether (Disproves relativity) Therefore, The Michelson-Morley experiment, conducted using an interferometer clearly demonstrated that the Earth was motionless. The Michelson-Gale experiment detected the Aether/Firmament passing over the surface of the motionless Earth. Airy's Failure, demonstrated that it is the stars moving relative to a stationary Earth, and not the fast orbiting Earth moving relative to comparatively stationary stars.

2018-08-06 09:45:55 UTC  

Mud-flood - buried first floor. This is what you're looking for when investigating the Mud-flood. This phenomenon can be found in almost every single 19th century city/town in the world. Use Google maps. Go have a look and see if I'm lying. From South-America, to North America, Europe, Asia, Africa. It's everywhere, and it is entirely undocumented. Go check out Church square on google maps and see if you can find some evidence.

https://cdn.discordapp.com/attachments/469490581899575297/475962721817591808/unknown.png

2018-08-06 10:00:59 UTC  

Can I just say that the Mud-Flood of the 19th Century is very new on the reality radar. It goes hand-in-hand with the Great Tartaria / Atlantis lost civilization. These people were highly developed technologically, they had free energy and other tech we can only dream of today.

2018-08-06 10:02:30 UTC  

https://cdn.discordapp.com/attachments/469490581899575297/475966892683821056/unknown.png

2018-08-06 10:03:54 UTC  

...because I would love to know how anyone carved that out of marble with a hammer and chisel ?

2018-08-06 10:15:07 UTC  

And now you know why William Shakespeare is such a mystery.

2018-08-06 14:17:18 UTC  

@Rendier well daai is n pretty stupid move van itunes gewees...

2018-08-07 04:38:08 UTC  

https://cdn.discordapp.com/attachments/469490581899575297/476247653177360394/DJtDt2GUIAA1DEy.jpg

2018-08-07 10:41:54 UTC  

https://cdn.discordapp.com/attachments/469490581899575297/476339195309457430/C_Gd28VVoAAsihh.jpg

2018-08-07 14:22:40 UTC  

DTIC ADA257911: Monopole Elements with Disk Ground Planes on Flat Earth: Atlas of Directivity, Radiation Efficiency, Radiation Resistance, and Input Impedance
by Defense Technical Information Center

2018-08-07 14:23:02 UTC  

https://cdn.discordapp.com/attachments/469490581899575297/476394847666700298/DTIC_ADA257911.pdf

2018-08-07 14:48:07 UTC  

1931

https://cdn.discordapp.com/attachments/469490581899575297/476401160002076687/60000.JPG

2018-08-07 15:33:13 UTC  

https://cdn.discordapp.com/attachments/469490581899575297/476412509113548811/DBMq-FFWsAAelL_.jpg

2018-08-07 16:33:12 UTC  

https://cdn.discordapp.com/attachments/469490581899575297/476427602752700418/DFi0J8uXUAIQdJA.jpg

2018-08-07 17:47:35 UTC  

@Deejay from Earth as n vlieg in jou kar teen die windscreen sit en jy ry 120kmph, hoe vinnig vlieg hy?

2018-08-07 17:53:16 UTC  

Binnekant of buitekant?

2018-08-07 17:53:59 UTC  

Albie?

2018-08-07 17:55:36 UTC  

Buitekant waai hy af. Binnekant, selfde spoed as die kar. Wat gebeur as jy die kar se windscreens uithaal?

2018-08-07 17:56:37 UTC  

Dan waai hy weg. Maar as die vlieg in die kar is en hy sit still dan vlieg hy mos nie?

2018-08-07 17:58:29 UTC  

dalk moet ek dit beter vra.. As die kar met die vlieg verby jou kom dan is hy die spoed van die kar,ne? Maar as jy in die kar sit en na hom kyk dan sit hy stil, ne?

2018-08-07 17:59:03 UTC  

Korrek. Jou probleem kom wanneer jou vlieg opstyg. An object at rest stays at rest and an object in motion stays is motion with the same force and in the same direction unless acted upon by an un-balanced force.

2018-08-07 18:00:22 UTC  

Want runways op lughawens is in elke liewe wind-rigting - nie net saam die spin van die aarde nie.

2018-08-07 18:01:31 UTC  

Maybe this is finally DeeJays match? let's see, I am grabbing some popcorn for this

2018-08-07 18:03:47 UTC  

wag ek moet eers jou lughawe storie gaan lees. gee my n oomblik

2018-08-07 18:04:25 UTC  

@MR VLAK DeeJay sal jou op hook met sy eie sources laat jy beter verstaan waar hy vandaan kom

2018-08-07 18:04:57 UTC  

Hy is goed om sources te gee lol

2018-08-07 18:06:24 UTC  

Okay okay so @Deejay from Earth jy se dat die aarde nie rotate nie want n vleigtuig kan nie in n mach 1.3 head wind op stuig nie. Se my gou.. daai vleig in jou kar wat teen 120kmph ry, kan die vlieg op stuig (ja die vensters is toe)

2018-08-07 18:10:27 UTC  

Nee ek het dit nie gesê nie. Strawman. Ek sê die aarde draai nie want dis wat ek moet my eie sintuie kan bewys. Ek voel of experience geensins enige beweging nie en dit is genoeg bewys.