Message from @MR VLAK
Discord ID: 476491649283784717
Die vraag moet eintlik wees, hoe verduidelik jy dat die lyn van die horison in die middel van die lens is op 900 voet in die Cessna, en op 114,000 voet van die ballon af?
Wat is die horison? Is dit 'n fisise skeiding tussen grond en lug, of is dit hoe joe oë vir jou 'n prentjie saamstel?
camera angle
Presies. Maak daai bal so groot soos jy wil, dis onmoontlik om die kurwe van die aarde by die venster uit te sien.
hoe kan jy die twee vergelyk? Hoe kan jy se albei cameras is 90deg na die opervlak?
Want mens mag twee goed vergelyk wat amper dieselfde is. En jy weet die kamera is op 90 grade as die lyn van die horison level is met die plane.
Off-topic maar Buzz Aldrin het blykbaar tot sy sinne gekom.
@MR VLAK En groete tot jy my vrae antwoord. 👍🏽
Dis dan waar jy die horison sien op 900 voet en 144,00 voet. In die fotos. Onmoontlik oor 'n bal.
Maak daai bal so groot soos jy wil.
Ek kan sien die aarde draai elke oggend wat ek sien hoe op kom die son oor die see op, elke aand wat ek die sterre sien still staan relatief tot die aarde wat beweeg. Elke dag wat die son se angle verander soos die tilted angel teenoor die son verander. Elke dag wat ek sien hoe hoe die weer systeme weerk die direction van weer stelsels in die suidlike vs noordlike halfrond.
Ek stem met daat lasste pic van jou.. maar soos ek se niemand hoe die camera op 90degrees nie... die punt van die photos is om die aarde af te neem nie reg nie?
En wat van enige iets wat jy in die hele gesprek gesê het kan jy bewys?
nee ek kan nie. Ek het nie die gereekskap nie. Kan jy enige van joune?
ahh nice.. baie goeie gesprek
They are all debunked in the 200 Proofs thing. Even if all ten your proofs are correct (which they are not) - you're still trailing 190 - 10.
most of those proofs only work in the absence of gravity
Ja ek share maar links want jy dodge al my vrae.
and absence of defraction of light
Gravity doesn't exist.
okay ek will meer verstaan oor die density theory.
As alles volgens density/boucancy organise. Hoekom is die see so diep op plekke? Is die dieper water meer dense?
Nie 'n teorie nie. Wetenskaplik meetbaar en laaaaankal bewys.
Ek verstaan die beginsel. ek se theory dat dit gravity disprove
Gravity is slegs 'n teorie en is nog nooit bewys nie.
fair
En 70% van die aarde se oppervlak is water.
ok dankie. ek probeer jou kant verstaan. nie stry nie
is die see 2km diep meer dense of dieselfde volgens wat jy verstaan?
https://youtu.be/EiBJBVBez_w Jy gaan daai video eers moet kyk voordat ons verder gaan. Want die gesprek gaan nerens heen nie. Lekker aand verder. 👍🏽
Okay dan