Message from @MR VLAK

Discord ID: 476616616952725514


2018-08-07 23:03:28 UTC  

@Deejay from Earth , Hoe oud is jy?

2018-08-08 01:54:07 UTC  

I have reason 2 believe that the sun is actually a giant flashligt

2018-08-08 01:54:24 UTC  

and the moon is just a lsser giant flashlight with a filter on it

2018-08-08 01:57:51 UTC  

Plus God is a Woman

2018-08-08 03:38:20 UTC  

@MR VLAK Want al die triljoene tonne water accumulate bo-op mekaar. Soos 1 baksteen wat alleen staan, teenoor 10 bakstene wat bo-op mekaar gepak is. EDIT Die 10 bakstene weeg soveel soos 10 bakstene - nie soveel soos een baksteen nie. So daar is 10 bakstene se gewig wat druk op die grond. Hoe meer bakstene, hoe meer gewig op die onderste een.

2018-08-08 03:38:29 UTC  
2018-08-08 03:42:42 UTC  

@MR VLAK En die feit dat water en olie nie meng nie is bewys van density - ongeag hoeveel formules jy bymekaar sit.

2018-08-08 03:54:54 UTC  

@MR VLAK En as Gravitasie so konstant is, hoekom weeg alles nie dieselfde nie?

2018-08-08 03:59:09 UTC  

@MR VLAK En dis ook die reke hoekom die lug dikker is by seevlak as bv teen 30,000 voet in die lug.

2018-08-08 04:52:00 UTC  

Maar sien jy kani van gewig praat as gravitasie nie vestaan nie. Gravitasie is in die definisie van gewig saam met massa. En als weeg nie die selfde nie want gravitasie bly die selfde maar massa verander agv digtheid.

2018-08-08 04:54:05 UTC  

@Sidius En tot en met een van julle Gravitasie actually kan bewys met 'n herhaalbare eksperiment, kan julle dit nie eers gebruik in julle argument nie. Dis teorie. Spekulasie. Verbeelding. Fantasie. Drome. Idees. Filosofie. Alles behalwe actual wetenskap.

2018-08-08 04:59:24 UTC  
2018-08-08 04:59:59 UTC  

dit is soos om water uit n klip te tap.

2018-08-08 05:00:22 UTC  

Elke dag word dit al om jou bewys ou bull jy wil dit net nie raaksien as feit nie. En dit is actual wetenskap want dit is meetbaar wiskundig en deur experiment. Ek het vju die links al gestuur met AL die bewyse wat jou 200 bewyse either verkeerd bewys of saamstem omdat dit actualy feitlik is en op ons aarde werk maar dit kan ook op jle space pancake werk want sekere parameters kan ignore word wanneer jy sekere konsepte bewys.

2018-08-08 05:01:33 UTC  
2018-08-08 05:01:55 UTC  
2018-08-08 05:02:15 UTC  
2018-08-08 05:02:29 UTC  
2018-08-08 05:02:29 UTC  

jy seker jy is nie in die EFF debate span nie?

2018-08-08 05:03:34 UTC  

@MR VLAK Mooi so my seun. As jy nie logies of wetenskplik kan wen nie, raak maar persoonlik. Dis al wat jy oor het.

2018-08-08 05:04:34 UTC  

ek join net in

2018-08-08 05:05:04 UTC  

@MR VLAK Dit is actually wat jy glo want jy verstaan nie hoe werk perspektief of die mens se oog nie. Dis net feite.

2018-08-08 05:05:22 UTC  

Oja maar ek is n GLobetard?

2018-08-08 05:05:41 UTC  

globe retard?

2018-08-08 05:05:53 UTC  

retard?

2018-08-08 05:05:59 UTC  

Wel jy kan niks bewys van wat jy glo nie?

2018-08-08 05:06:03 UTC  

sien jy is illogical

2018-08-08 05:10:20 UTC  

@MR VLAK Sorry ou maat, jy kon nie eers een vraag beantwoord nie. Not even ONE.

2018-08-08 05:23:26 UTC  

"Kings dethroned : a history of the evolution of astronomy from the time of the roman empire up to the present day; showing it to be an amazing series of blunders founded upon an error made in the second century B.C

2018-08-08 05:28:24 UTC  

https://cdn.discordapp.com/attachments/469490581899575297/476622688002244619/2cce6c5d-ca93-47df-92e2-936a7fee6285.png

2018-08-08 05:29:30 UTC  

Sopas geneem. Centurion. Nou wil ek graag weet hoe kan die sonstrale op verskille hoeke inkom as die son een honderd en nege keer breër is as die aarde?

2018-08-08 05:41:55 UTC  

Die lig kom deur die wolke en dit kom teen verskillende hoeke in omdat hy so groot is maar ook so vêr. Die hoeke word veroorsaak deur die posisie van die wolke. Ons het AL jou vrae beantwoord jyt net gekies om te sê ons maak assumptions waar ons nie doen nie en om jouself te glo inplaas van om na ons kant te luister en ons siening te bekyk soos ons joune probeer bekyk het.

2018-08-08 05:47:23 UTC  

https://cdn.discordapp.com/attachments/469490581899575297/476627469013614637/unknown.png

2018-08-08 05:50:43 UTC  

Onthou jy nie die aarde het n atmosfeer nie? Klomp van die lig partikels word absorbeer. Ander word rond gereflekteer en die ander beweeg in relatief reguit lyne😉

2018-08-08 05:52:28 UTC  

@Sidius Die idee hier is nie om te probeer uitfigure of julle model teoreties kan werk nie. Die idee is om te toets en wetenskaplik te bewys wat die actual feite is, sonder spekulasie of persoonlike oogpunt van enige iemand af nie.

2018-08-08 06:00:00 UTC  

Sien daar gaan jy weer met ons wat aaneem en spekuleer en teoreties en al jou woorde. Maar jy kan lykmy fisies net nie van jou pannekoek afklim en debateer nie. Jy het jou siening en ons probeer dit insien. Ons het ons siening en jy kyk net van jou kant van die bord af en smeer al ons bewyse toe omdat jy vas glo dat ons op n space pizza snow globe lewe... plus jyt nounou n boek gereference wat praat oor 20 BCE. Jyt noudie dag vir ons n klomp videos gepos waarin mense glo die noag vloed was 300 of 400 jaar trug? So dus bestaan als van 1600 af gladnie vir jou nie en kan jy niks daaruit reference vir jou plat aarde nie. Niks experimente wat daar uitgegoer is nie. Geen argeologiese finds nie. Geen wiskunde nie... asb tjop ek probeer regtig nice wees maar debat kom van meer as 1 angle af anders is dit net geraas en chaos.

2018-08-08 06:02:55 UTC  

Wat het van old fashioned trig geword?

https://cdn.discordapp.com/attachments/469490581899575297/476631376985063434/unknown.png

2018-08-08 06:12:31 UTC  

@Sidius Niemand hier se persoonlike opinies maak enige verskil aan die bewysbare feite nie. Die is 'n baie deep-seated issue en dit krap mense om. Dis hoekom dis beter om te stick met actual bewyse. Julle bewys julle model, en ek bewys myne.

2018-08-08 06:14:50 UTC  

En plat aarde is published vir peer review in die vroëe 1900's nie in die 1600's en ek het geen experimente verwys uit daai era nie. En ja ek glo die groot vloed van die bybel het so 3-400 jaar terug gebeur.