Message from @Sidius
Discord ID: 476616108204359692
Ek moet maar een laaste idea hier los om oor te dink vir ons. As ek werk op die density konsep wat se alles word arrange volgens density wat waarheid het, dan se ons dat die see irrelavent van diepte dieselfde density is (1027 kg/m3) wat waar is tot n mate. Hoekom increase die pressure dan as mens dieper gaan (met een atmosphere per approx elke 10m)? die density bly altyd dieselfde doen dit nie en as dit nie doen nie dan sou sekere voorwerpe net tot n seker diepte (density) kon sink en nie verder gaan nie in die selfde tiepe fluid. Maar alles wat meer dense is as water sink tot heel onder.
Hoe kan mens dit verduidelik? Gravity... density en gravity moet saam verstaan word. As n helium ballon vry gelaat word dan gaan hy op want hy #1 is less dense as die lug #2 die krag wat hom op trek na n less dense plek is meer as gravity.
As iets in water val is dit dieseldfe konsep. Iets sink nie tot n sekere diepte nie, dit gaan al die pad af want #1 dit is meer dense as water plus #2 gravity trek dit af.
Pressure verander nie in n fluid nie oor die density van die fluid change nie (dan sou dit dalk in n ander state of matter wees, dink aan pressurised gasses wat liquids word, or liquids na solids) maar oor gravity. Hydrostatic pressure at any height below the water surface is calculated by P=hdg where h is the height below the open water surface, d is the density of water and g is the acceleration due to gravity
@Deejay from Earth , Hoe oud is jy?
I have reason 2 believe that the sun is actually a giant flashligt
and the moon is just a lsser giant flashlight with a filter on it
Plus God is a Woman
@MR VLAK Want al die triljoene tonne water accumulate bo-op mekaar. Soos 1 baksteen wat alleen staan, teenoor 10 bakstene wat bo-op mekaar gepak is. EDIT Die 10 bakstene weeg soveel soos 10 bakstene - nie soveel soos een baksteen nie. So daar is 10 bakstene se gewig wat druk op die grond. Hoe meer bakstene, hoe meer gewig op die onderste een.
@Guss 46
@MR VLAK En die feit dat water en olie nie meng nie is bewys van density - ongeag hoeveel formules jy bymekaar sit.
@MR VLAK En as Gravitasie so konstant is, hoekom weeg alles nie dieselfde nie?
@MR VLAK En dis ook die reke hoekom die lug dikker is by seevlak as bv teen 30,000 voet in die lug.
Maar sien jy kani van gewig praat as gravitasie nie vestaan nie. Gravitasie is in die definisie van gewig saam met massa. En als weeg nie die selfde nie want gravitasie bly die selfde maar massa verander agv digtheid.
@Sidius En tot en met een van julle Gravitasie actually kan bewys met 'n herhaalbare eksperiment, kan julle dit nie eers gebruik in julle argument nie. Dis teorie. Spekulasie. Verbeelding. Fantasie. Drome. Idees. Filosofie. Alles behalwe actual wetenskap.
@Deejay from Earth ek gee op
dit is soos om water uit n klip te tap.
Elke dag word dit al om jou bewys ou bull jy wil dit net nie raaksien as feit nie. En dit is actual wetenskap want dit is meetbaar wiskundig en deur experiment. Ek het vju die links al gestuur met AL die bewyse wat jou 200 bewyse either verkeerd bewys of saamstem omdat dit actualy feitlik is en op ons aarde werk maar dit kan ook op jle space pancake werk want sekere parameters kan ignore word wanneer jy sekere konsepte bewys.
jy seker jy is nie in die EFF debate span nie?
@MR VLAK Mooi so my seun. As jy nie logies of wetenskplik kan wen nie, raak maar persoonlik. Dis al wat jy oor het.
@Deejay from Earth dit was lankal persoonlik van jou kant af. https://cdn.discordapp.com/attachments/469490581899575297/476490804890959913/DQUZmZeUIAAqSh2.jpg
ek join net in
@MR VLAK Dit is actually wat jy glo want jy verstaan nie hoe werk perspektief of die mens se oog nie. Dis net feite.
Oja maar ek is n GLobetard?
globe retard?
retard?
Wel jy kan niks bewys van wat jy glo nie?
sien jy is illogical
@MR VLAK Sorry ou maat, jy kon nie eers een vraag beantwoord nie. Not even ONE.
"Kings dethroned : a history of the evolution of astronomy from the time of the roman empire up to the present day; showing it to be an amazing series of blunders founded upon an error made in the second century B.C
Sopas geneem. Centurion. Nou wil ek graag weet hoe kan die sonstrale op verskille hoeke inkom as die son een honderd en nege keer breër is as die aarde?
Die lig kom deur die wolke en dit kom teen verskillende hoeke in omdat hy so groot is maar ook so vêr. Die hoeke word veroorsaak deur die posisie van die wolke. Ons het AL jou vrae beantwoord jyt net gekies om te sê ons maak assumptions waar ons nie doen nie en om jouself te glo inplaas van om na ons kant te luister en ons siening te bekyk soos ons joune probeer bekyk het.
Onthou jy nie die aarde het n atmosfeer nie? Klomp van die lig partikels word absorbeer. Ander word rond gereflekteer en die ander beweeg in relatief reguit lyne😉
@Sidius Die idee hier is nie om te probeer uitfigure of julle model teoreties kan werk nie. Die idee is om te toets en wetenskaplik te bewys wat die actual feite is, sonder spekulasie of persoonlike oogpunt van enige iemand af nie.