Message from @Deejay from Earth
Discord ID: 476689003954044938
@Deejay from Earth ek kort meer info oor daai goed. Daai link se net dit is 'n lieg storie
Thanks
Hy lieg. Hy moet John Savage se artikel gaan lees.
Pendulous vanes maak die gyro net klein bietjie meer akkuraat.
Die savage article help nie dit verduidelik nie
Niks met die spin uit waai nie. Dis net eweredige lug-vloei uit die flywheel uit.
Ek sal nog lees. Dankie
Dit is dan letterlik waaroor die hele artikel gaan?
Dan hoekom mors hy tyd om te verduidelik hoekom hulle nie terug gaan nie, as hy moeg is van kak praat? As hy bedoel het hulle was nie daar nie, sou hy dít sê en dit daar los en nie bother om rondom dit te verduidelik hoekom hulle nie terug gegaan het nie... Jy los uit daai hele deel van die gesprek wat belangrik is want dit is deel van sy antwoord.
@Sheamus So regardless van die woorde wat actually uit mense se monde uit kom, is alles nog steeds oop vir "interpretasie"?
@Deejay from Earth die article is ja. Maar hy verduidelik nie vir my die counter teen die nie "The pendulous vanes do not care what causes the misalignment which may be due to precession, harsh manouvers, extended periods of turning or the movement across the curvature of the Earth"
Hoekom het hy haar nie net vertel hoe awesome dit was op die maan nie?
Ja so ver as wat konteks en objektiwiteit gaan, as jy selective word oor wat jy kies, dan raak dit subjective.. Daai word probleematies
@MR VLAK Kyk die hele twee ure video. Alles word perfek vir jou verduidelik.
Okay sal maar dit moet kyk dan vanaand
cool
Want dit was nie die vraag nie, so hoekom moet hy praat oir hoe awesome dit was? Dit is dan nie 'n direkte antwoord nie lol
Want as hy regtig daar was, waaroor anders sou hy gesels?
Lol die vraag was hoekom hulle nie weer daar was nie, wat het dit te doen met hoe awesome dit was? Mense kom daar met 'n doel en met geld, wat hy eintlik geantwoord het, mense het nie daar gegaan want dit is alleenlik awesome nie.
Dink dit is 'n kak voorbeeld jou punt te maak, jy kan beter argumente maak as om 'n ou omie uit konteks te vat.
"becasue we didn't go there" kan seker tog net op soveel maniere interpreteer word dude? Ek moet weer ry sal reply as ek terug is.
Lol jy vat net daai woorde wat hom a sekonde vat om te sê is reg, en all die ander goed wat hom 'n paar minute vat om te verduidelik is vikeerd... Wat is die kanse dat hy een sin vikeerd gewoord het teenoor 'n hele paragraaf of twee vikeerd gewoord het? Jy sny uit daai hele paragraaf of twee se konteks, want dit pas nie jou geloof soos daai een sinnetjie wat jy wel op fokus nie. Daai is problematies DeeJay, dit is hoekom ek sê, dit is 'n kak voorbeeld om jou punt te maak, vermy dit eerder.
Ek dink daai interview is cgi
Met down scaling na potato quality
OK ek praat strooi. Maar is daar 'n beter source?
Zoom so bietjie in.
So the father of modern rocketry was a raging Nazi.
Yet we find something strange on his gravestone.
@Deejay from Earth Nice pic! KJV translation would make it even better 😉
Thanks, I just picked one from the google.
And in the interest of disclosure - I am not a Christian, I left the church after I was confirmed. Became an atheist for a while. Tried new age. Was Agnostic for a while. Stopped thinking about it for a while too. Dabbled in Scientology & auditing. Had four or five Ayahuasca ceremonies with actual Shamans in the Peruvian Amazon. Then last year I started fasting, and I got really good at it. And in May this year, something happened, and let's just leave it there and say this is when I became a spiritual man again.
"Prove all things" is why I know what I know.
**WARNING CONTAINS GRAPHIC SOUNDS OF PUKING FOR A FEW MOMENTS**
Holy shitballs I just invented bold fonts.
This is the place I went to in Uquitos Peru. Blue Morpho lodge.
DMT?