Message from @Deejay from Earth
Discord ID: 477337963488083978
@Guss Jy weet 'n drie dag vas reset jou immune system reg?
Yip, 72 h is my langste een
ex 148kg, nou 100 vir 3 jaar
(Amper 5 dae maar ek dink nie mens hoe ooit meer as drie dae te gaan nie)
stem... iewers voel dit net dat meer is ne goed nie (al voel dit jy kan)
watse vloeistof doen jy saam met die fasting.... ek kroek met tee
@Guss My punt is.... die kruisiging, dood en opstanding van Jesus Christus is simbolies van 'n drie dag vas. Die ou immune system gaan dood en die nuwe een word gebore.
Dit klink nice.... maar ek wil nie bet op so iets nie... want dit is "n enlightment"
(Ek kroek nog altyd met swart en bitter rooibos en 'n koppie filter koffie hier en daar. Drink amper glad nie water nie)
Ek kak ook mar met die bottel water. Jig
@Guss Dis presies wat dit is.
@Guss Kook jou water dit proe selfs soeter
Te LUI, hardlo dit net deur die 3 stage filter
oh, vir smaak ! ja ja
Ek vas maar net omdat ek maer wil bly.... as dit dan toevallig opline met iets spiritual, good luck fo rme
So ek sien jys into R/C
planes
Dis hoe dit met my gebeur het lol
Ja ek vlieg fixed wing en helis - meer net 'n sideline deesdae.
Broer, moenie my se jy le in di ebed met daai Andriod foon en chat nie. Ek het all vanoggend vir 'n stap gegaan
in die bed?
En oefening wear net jou liggaam uit
Nope voor die pc
@Guss Wat is die Tempel van God? 😉
@Guss Pro-tip: Dis nie jou liggaam nie.
Fock alleen weet. Nou moeg vir dom geselsies. Banned, Chat suppressed, Bye
@Guss @Deejay from Earth More almal. Wou net se julle het n toeskouer hier vanoggend, so gaan gerus voort 😜
Hi daar Mr VLAK
haha more
Moeilike gesprek, my opponent sukkel om te fokus.
Ek is nou moeg vir die plat outjie se kak praat. Het sy comments geblok (ek kan mos)... kan nie meer sien hoe hy bolmakiesie slaan nie
Ek blok niks ek chat net hier
See, "blocked messages"
<:Willem:469475674508361739>
Dis iemand wat jy geblok het dude
Lekker, dis soos "Praat met die hand"
Ek het geen bloks van enige aard nie
"1 blocked message' - Lekker. I raai die heilige is besig om sy vloek woordeboek en afkrakende goed nou uit te pak 😃
Dis moet maar kak wees as mens in 'n familie het met 'n 80, en jy is 'n 90 of 100. Moet seker baie spesiaal voel 😃
Hey, die admin se hierdie kanaal se naam is info-wars. En kak praat is OK, Dis mos content contribution