Message from @Deejay from Earth

Discord ID: 477336623588048897


2018-08-10 04:33:25 UTC  

@Guss Upload vir ons jou kiekie toe Guss?

2018-08-10 04:33:38 UTC  

DIs op my flippen site

2018-08-10 04:34:25 UTC  

daar is 'n facebook ook, kry dit jouself

2018-08-10 04:34:48 UTC  

Wat is jou site? Link? Ek is nie op facebook nie thanks

2018-08-10 04:35:13 UTC  

Stem saam, F/B is soos FakeBook

2018-08-10 04:35:24 UTC  
2018-08-10 04:36:52 UTC  

Cool.

2018-08-10 04:37:45 UTC  

Is daar enige onderwerpe wat jy soos 'n grootmens oor kan praat? Of mock jy dadelik alles van die begin af? Waaroor wil jy graag chat?

2018-08-10 04:40:26 UTC  

Baie maal ja.
Ons kan praat oor kameras, technology, fasting en low carb, paragliding, hoe om 'n huwelik te laat werk, ANC, EFF, BLF, SA, etc

2018-08-10 04:41:27 UTC  

Ons het een ding in gemeen... 😃

2018-08-10 04:41:33 UTC  

@Guss Jy weet 'n drie dag vas reset jou immune system reg?

2018-08-10 04:41:52 UTC  

Yip, 72 h is my langste een

2018-08-10 04:42:12 UTC  

ex 148kg, nou 100 vir 3 jaar

2018-08-10 04:42:18 UTC  

(Amper 5 dae maar ek dink nie mens hoe ooit meer as drie dae te gaan nie)

2018-08-10 04:42:43 UTC  

stem... iewers voel dit net dat meer is ne goed nie (al voel dit jy kan)

2018-08-10 04:43:26 UTC  

watse vloeistof doen jy saam met die fasting.... ek kroek met tee

2018-08-10 04:43:41 UTC  

@Guss My punt is.... die kruisiging, dood en opstanding van Jesus Christus is simbolies van 'n drie dag vas. Die ou immune system gaan dood en die nuwe een word gebore.

2018-08-10 04:44:42 UTC  

Dit klink nice.... maar ek wil nie bet op so iets nie... want dit is "n enlightment"

2018-08-10 04:44:52 UTC  

(Ek kroek nog altyd met swart en bitter rooibos en 'n koppie filter koffie hier en daar. Drink amper glad nie water nie)

2018-08-10 04:45:18 UTC  

Ek kak ook mar met die bottel water. Jig

2018-08-10 04:45:19 UTC  

@Guss Dis presies wat dit is.

2018-08-10 04:45:43 UTC  

@Guss Kook jou water dit proe selfs soeter

2018-08-10 04:46:23 UTC  

Te LUI, hardlo dit net deur die 3 stage filter

2018-08-10 04:46:42 UTC  

oh, vir smaak ! ja ja

2018-08-10 04:47:42 UTC  

Ek vas maar net omdat ek maer wil bly.... as dit dan toevallig opline met iets spiritual, good luck fo rme

2018-08-10 04:48:09 UTC  

So ek sien jys into R/C

2018-08-10 04:48:11 UTC  

planes

2018-08-10 04:48:19 UTC  

Dis hoe dit met my gebeur het lol

2018-08-10 04:49:07 UTC  

Ja ek vlieg fixed wing en helis - meer net 'n sideline deesdae.

2018-08-10 04:49:49 UTC  

Broer, moenie my se jy le in di ebed met daai Andriod foon en chat nie. Ek het all vanoggend vir 'n stap gegaan

2018-08-10 04:50:39 UTC  

@Guss Ek is op Windows foon thanks

2018-08-10 04:50:48 UTC  

in die bed?

2018-08-10 04:50:57 UTC  

En oefening wear net jou liggaam uit

2018-08-10 04:51:12 UTC  

Nope voor die pc

2018-08-10 04:51:35 UTC  

@Guss Wat is die Tempel van God? 😉

2018-08-10 04:51:57 UTC  

@Guss Pro-tip: Dis nie jou liggaam nie.

2018-08-10 04:53:11 UTC  

Fock alleen weet. Nou moeg vir dom geselsies. Banned, Chat suppressed, Bye

2018-08-10 04:53:43 UTC  

@Guss @Deejay from Earth More almal. Wou net se julle het n toeskouer hier vanoggend, so gaan gerus voort 😜

2018-08-10 04:53:51 UTC  

Hi daar Mr VLAK

2018-08-10 04:53:54 UTC  

haha more

2018-08-10 04:54:16 UTC  

Moeilike gesprek, my opponent sukkel om te fokus.